Potch Dienssentrum
Description
Bewese ervaring in die restaurantbedryf
Ervaring in spyseniering
Minimum 5 jaar toepaslike werkservaring
Requirements:
Town:
Potchefstroom
Position:
Spyseniering
Starting Date:
July 5, 2026
Date Created:
June 30, 2026
Rekenaarvaardigheid in Microsoft Word, Excel en Pilot
Uitstekende kommunikasie- en menseverhoudingsvaardhede
'n Opregte passie vir ouer persone
Geldige rybewys
Duties Include:
Werksure:
195 ure per maand
Aansoeke sluit Vrydag 3 Julie. (Aansoekers wat teen 10 Julie 2026 nie terugvoer ontvang het nie, se aansoeke was onsuksesvol).
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
Additional Info:
Is jy passievol oor spyseniering, uitstekende kliëntediens en werk met mense? Dan is hierdie geleentheid vir jou!
Ons is op soek na 'n dinamiese, georganiseerde en entoesiastiese persoon om ons span te versterk. Indien jy daarvan hou om kwaliteit diens te lewer, nooi ons jou uit om aansoek te doen.
Sluit aan by 'n span waar jou passie en talent waardeer word!
E-Pos CV's en versoek van aansoekvorm na
sanet@dienssentrum.co.za
018 293 0678
