top of page

Potch Shell

Town:

Potchefstroom

Position:

Vulstasie/ Plaas Bestuurder

Experience Needed:

Relevante ondervinding.

Requirements:

Graad 12 met wiskunde en Rekeningkunde. Afrikaans en Engels magtig Rybewys en eie vervoer.

Duties Include:

Verantwoordelikhede: Kliente navrae en klagtes, goeie kliente diens. Ontvang en beheer voorraad. Debiteure Loon en salaris berekening. Bestel van voorraad. Ontvangs van brandstof (kan na ure gebeur). Rekonsiliasies. Bestuur van personeel. Behulpsaam wees op rybaan.

Additional Info:

Pos beskikbaar aansoeke sluit 30 April 2024 Salaris is mark verwant na gelang van Ondervinding.

Starting Date:

May 13, 2024

Date Created:

April 15, 2024

bottom of page