top of page
< Back

Potchefstroom

Town:

Potchefstroom

Position:

Persoonlike Assistent

Experience Needed:

Vorige ondervinding sal voorkeur geniet. Jong energieke dame.

Requirements:

Bereidwillig om te leer. Netjies en professioneel. Eie vervoer. Basiese begrip rondom Mircosoft Office. Goeie kommunikasie vaardighede Onder druk kan werk.

Duties Include:

Additional Info:

Pos is hoofsaaklik gerig op administrassie en algehele assisteering. Pos is dadelik beskikbaar en salaris sal bespreek word tydens onderhoud. Werksure vanaf Maandae tot Vrydae 08h00 tot 16h30 , maar imdien nodig kan dit van jou verwag word om buite hierdie ure te werk.
Persoonlike Assistent pos beskikbaar by n Rekeenmeester Firma in Potcheftsroom.

Starting Date:

January 29, 2024

Date Created:

January 18, 2024

bottom of page