top of page
Potchefstroom
Town:
Potchefstroom
Position:
Aupair/nanny/huishulp
Experience Needed:
-Moet ‘n kind van die Here wees
-Vorige ervaring met kinders belangrik
-Sober gewoontes
Requirements:
-Moet Kan kos maak
-Moet ook basiese huis take kan voltooi indien nodig
-Beskikbaar wees om saam op vakansie te gaan
-Engels en/of Afrikaans
-CPR Gekwalifiseer (Indien nie, sal ons jou vat om die kwalifikasie te kry, so moet bereid wees om te leer)
-Moet so gou as moontlik kan begin
Duties Include:
Ons is opsoek na ‘n aupair/nanny/huishulp (a new family member) ✨
AREA: Potchefstroom
Belangrikste verantwoordelikheid is om saam die kinders tyd deur te bring en om te sien na hulle by die huis.
Additional Info:
Salaris en voordele sal bespreek word met onderhoud
Stuur jou CV na knoetze2008@gmail.com
Starting Date:
June 25, 2025
Date Created:
June 18, 2025
bottom of page