top of page
< Back

Potchefstroom Dienssentrum

Town:

Potchefstroom

Position:

Verpleegkundige of Stafverpleegster.

Experience Needed:

Ervaring in bejaarde sorg. Ervaring in gemeenskapverpleging.

Requirements:

Registrasie by S.A.N.C Beskik oor n geldige motorvoertuig rybewys. Afrikaans sprekend. Passie vir Ouer persone.

Duties Include:

Additional Info:

Voldag/halfdag pos. Sal bespreek word.
Aansoeke sluit 26 Januarie 2024. Diensvaardig: so spoedige as moontlik. Kan of hier onder aansoek doen of aansoek vorms is beskikbaar by Potchefstroom Dienssentrum, 90 Chris Hani straat, Potchefstroom.

Starting Date:

February 5, 2024

Date Created:

January 17, 2024

bottom of page