top of page
Potchefstroom Gimnasium
Town:
Potchefstroom
Position:
Adjunkhoofpos
Experience Needed:
Potchefstroom Gimnasium is ’n trotse Afrikaanse, Christelike skool in die hartjie van Potchefstroom. Die skool spog met leerders wat uitstekend in akademie, sport en kultuur presteer. Met doelgerigte en passievolle onderwysers fokus ons op die behoud en bevordering van tophgehalte onderwys.
Requirements:
Die skool het ’n adjunkhoofpos beskikbaar vir ’n dinamiese persoon wat Gimmies deur die uitleef van goeie waardes, kultuur en beginsels na hoër hoogtes kan lei.
Duties Include:
Sal bespreek word in onderhoud
Additional Info:
In lyn met die vereistes en direktiewe van die Departement van Onderwys word voornemende kandidate na Departmental Circular no. 09 of 2025: Vacancy list for School Promotional posts, gepubliseer April 2025, vir aansoeke verwys.
Aansoeke sluit 11 Mei.
Starting Date:
May 12, 2025
Date Created:
April 30, 2025
bottom of page