Potchefstroom Gimnasium
Description
Vakante Beheerliggaampos: Debiteureklerk
Posbeskrywing:
Potchefstroom Gimnasium is op soek na ’n betroubare en doelgerigte debiteureklerk om by die finansiële span aan te sluit.
Requirements:
Town:
Potchefstroom
Position:
Debiteureklerk
Starting Date:
November 15, 2025
Date Created:
November 6, 2025
Vereistes:
Matrieksertifikaat
Afrikaanse taalvaardigheid (moet Afrikaans magtig wees)
Rekenaarvaardigheid in Excel, Word, Outlook, Pastel of ekwivalent
Relevante skuld- en/of finansiesbestuur- sowel as administratiewe ondervinding
Sterk numeriese vaardighede en detailgeoriënteerd
Aanpasbaar met goeie kommunikasievaardighede en begrip van spanwerk
Vermoë om professionele kliëntediens te lewer
Vermoë om onder druk te werk, sperdatums te haal en take te prioritiseer
Duties Include:
Vergoeding:
Mededingende salaris en voordele-pakket.
Aanvangsdatum:
1 Januarie 2026
Additional Info:
Aansoeksluitingsdatum:
14 November om 12:00
Aansoekproses:
Stuur jou CV per e-pos na:
📧 aansoeke@gimmies.co.za
Voeg die volgende gewaarmerkte dokumente by:
Dekbrief en volledige CV
Bewys van tersiëre kwalifikasies
ID-dokument
🗓️ Let wel: Indien geen terugvoer teen 25 November ontvang is nie, kan jy aanvaar dat die aansoek onsuksesvol was.





