Potchefstroom Gimnasium
Description
Potchefstroom Gimnasium is op soek na 'n persoon met goeie rekenaar- en kommunikasievaardighede, uitstekende organisatoriese vermoëns, aandag aan detail en 'n professionele aanslag om deel van die Gimmie-span te word.
Requirements:
Town:
Potchefstroom
Position:
Ontvangs Dame
Starting Date:
February 10, 2026
Date Created:
February 4, 2026
Vereistes:
Professionele en verwelkomende geaardheid
Goeie kommunikasievaardighede – mondelings en skriftelik
Basiese administratiewe- en rekenaarvaardighede (MS Office)
Organisatoriese- en tydsbestuursvaardighede
Ervaring in dié gebied
Duties Include:
Posbesonderhede:
Vergoeding: Mededingende salaris en voordele-pakket
Aanvangsdatum: So gou moontlik
Sluitingsdatum: Maandag 9 Februarie om 12:00
Additional Info:
Aansoekproses:
E-pos u CV na aansoeke@gimmies.co.za
Heg die volgende gewaarmerkte dokumente aan:
Dekbrief & volledige CV
Bewys van tersiêre kwalifikasie
ID-dokument
Let wel: Indien u geen terugvoer teen Maandag 16 Februarie ontvang het nie, kan u aanvaar dat u aansoek nie suksesvol was nie.





