Potchefstroom Gimnasium
Description
Potchefstroom Gimnasium is op soek na ’n administratiewe beampte met goeie rekenaar- en kommunikasievaardighede, uitstekende organisatoriese vermoëns, wat aandag sal gee aan detail en ’n professionele aanslag het om deel van die Gimmie-span te word. Ervaring in dié veld sal in jou guns tel.
Requirements:
Town:
Potchefstroom
Position:
Vakante Beheerliggaampos: Administratiewe Beampte
Starting Date:
November 25, 2025
Date Created:
November 18, 2025
Relevant kwalifikasies
Duties Include:
Admintage:
Weeklikse nuusbrief, Gimmie-Griffie, saamsel
Vervoeraansoeke by die Departement van Onderwys indien
Kwartaalsprogram opstel/redigeer om vir ouers te stuur
Saamstel en druk van pryseuitdelingssertifikate
Saamstel en druk van getuigskrifte
Tik en stuur van briewe aan verskeie belanghebbendes
Skakeling met onderwysers, ouers en leerders
Ondersteun die bemarking-span met funksies, skakeling met laerskole en nuwe ouers
Additional Info:
Vergoeding:
Mededingende salaris en voordele-pakket
Aanvangsdatum:
1 Januarie 2026
Aansoeke sluit:
24 November 2025 om 12:00
E-pos jou CV aan:
📧 aansoeke@gimmies.co.za
Heg die volgende gewaarmerkte dokumente aan:
Dekbrief & volledige CV
Bewys van kwalifikasies
Identiteitsdokument





