top of page
Primêre Skool Parys
Description
• Toepaslike onderwyskwalifikasie in die Grondslagfase (Afrikaans)
• SACE-geregistreerd + keuringsbrief (vetting letter)
Requirements:
Town:
Parys
Position:
Vakante Beheerliggaam Onderwyspost (Graad 1)
Starting Date:
November 25, 2025
Date Created:
November 20, 2025
• Aktiewe betrokkenheid by buitemuurs
Duties Include:
Primêre Skool Parys, ’n parallelmediumskool langs die Vaalrivier, is op soek na ’n dinamiese Graad 1-onderwyser om hul personeelkorps te versterk.
Additional Info:
📧 Navrae: Mv. Allezeth Ribberink – allezeth@parysprim.co.za
📅 Sluitingsdatum: 24 November 2025 om 10:00
📩 Stuur volledige CV na: bella@parysprim.co.za
📅 Diensaanvaarding: 1 Januarie 2026
bottom of page





