top of page
< Back

Q-sorg Creche

Town:

Potchefstroom

Position:

Pos beskikbaar

Experience Needed:

Persoon moet ervaring he in kinderopvoeding vir kinders 0-4 jaar en moet afrikaans sprekende wees.

Requirements:

Persoon moet christelike waardes uitleef. n Passie vir kinderopvoeding he. n Veskil wil maak in n kind se lewe. Goed kan funksioneer onder druk en deel van n span kan vorm.

Duties Include:

Additional Info:

Person moet kan werk tydens skool en vakansie tye. Billike verlof word toegestaan volgens wetgewing. Sal verder bespreek word.
Aansoeke sluit: 2 Februarie 2024.

Starting Date:

February 12, 2024

Date Created:

January 19, 2024

bottom of page