top of page
Q-sorg
Town:
Potchefstroom
Position:
Pos beskikbaar by Q-sorg
Experience Needed:
Persoon moet ervaring hê in kinderopvoeding vir kinders 0–4 jaar en Afrikaanssprekend wees
Persoon moet Christelike waardes uitleef
Requirements:
n Passie vir kinderopvoeding hê
’n Verskil wil maak in kinders se lewe
Goed kan funksioneer onder druk en deel van ’n span kan vorm
Duties Include:
Persoon moet kan werk gedurende die kwartaal asook skoolvakansies. Billike verlof word toegestaan volgens wetgewing.
Werksure: Middagpos: 6 ure (12:15 – 18:15)
Additional Info:
Doen asb. slegs aansoek as u aan die bogenoemde vereistes voldoen.
U aansoek/CV kan gestuur word aan:
aquillaotte@gmail.com
Aansoeke sluit: 13 Junie 2025
Indien u nie van ons hoor teen 17 Junie 2025 nie, beskou u aansoek as onsuksesvol. Ons behou die reg voor om geen aanstelling te maak nie.
Gebruik asb. slegs die e-pos wat verskaf is vir enige navrae of aansoeke.
Starting Date:
June 15, 2025
Date Created:
June 6, 2025
bottom of page