top of page
Rekenmeestersfirma
Town:
Parys
Position:
Rekeningkundige Klerk/Assistent
Experience Needed:
Professionele Rekenmeesterfirma benodig 'n REKENINGKUNDIGE KLERK/ASSISTENT wat oor die volgende kwalifikasies en vereistes beskik:
- Minimum matriek met
'n na-skoolse diploma of soortgelyke kwalifikasie in die rekeningkundige veld
- 5 jaar plus ondervinding in die volgende is 'n voorvereiste:
Opstel van Finansiele state, SARS opgawes, Rekonsiliasies, Grootboek, Debiteure en krediteure, LBS en BTW,
Maandelikse prosessering
Rekenaarvaardig op Caseware, Excel, Word, Pastel, Revelation of soortgelyke program.
Goeie mense verhoudinge en professionele gedrag en voorkoms.
Requirements:
-
Duties Include:
Salaris is onderhewig aan vorige ervaring en rekeningkundige agtergrond.
Additional Info:
Geskikte kandidate kan CV epos na: maxik.parys@gmail.com
Sluitingsdatum 23 Mei 2025
Starting Date:
May 24, 2025
Date Created:
May 15, 2025
bottom of page