top of page
Royal Flush Plumbers & Projects
Description
Gekwalifiseerde loodgieter.
Ten minste 3 jaar loodgieters ondervinding.
Requirements:
Town:
Potchefstroom
Position:
Loodgieter
Starting Date:
February 17, 2026
Date Created:
February 12, 2026
Geldige rybewys.
Sober gewoontes.
Duties Include:
Posbesonderhede
Oortyd sal op 'n rotasie basis gewerk word.
Salaris sal met gepaste kandidaat bespreek word.
Additional Info:
Aansoek Inligting
Epos CV aan: royalflushoffice@gmail.com
Sperdatum: VOOR of op 16 Februarie 2026
Nota: Indien u 2 weke na aansoek geen terugvoer ontvang het nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
bottom of page
