top of page
Royal Tree Spa
Town:
Potchefstroom
Position:
Begin jou loopbaan in Die Skoonheids bedryf
Experience Needed:
Royal Tree Spa is op soek na hardwerkende dames wat hul loopbaan in die skoonheidsbedryf wil begin!
As jy ‘n passie vir skoonheid het en gretig is om te leer, is hierdie jou kans!
Requirements:
✅ Ouderdom van 18 tot 30
✅ Afrikaanssprekend
✅ Geen ondervinding nodig
✅ Hardwerkend
✅ Betalende Internskap
✅ Onmiddellik beskikbaar
Duties Include:
Sal bespreek word
Additional Info:
Starting Date:
March 25, 2025
Date Created:
March 13, 2025
bottom of page