top of page

Slaghuis/Supermark

Town:

Stilfontein

Position:

Toesighouer en Kontroleur

Experience Needed:

Vorige slaghuis ondervinding sal ‘n baie sterk aanbeveling wees.

Requirements:

· ‘n Volwasse, gesonde en netjiese persoon met sober gewoontes. · Moet oor eie vervoer beskik · Bereid om lang ure te werk. · Verantwoordelik vir voorraad en produksie in die slaghuis en toesig oor personeel.

Duties Include:

Sal bespreek word.

Additional Info:

Aansoeke sluit 10 May 2024

Starting Date:

May 20, 2024

Date Created:

May 2, 2024

bottom of page