top of page
Stafford Wealth Management
Town:
Potchefstroom
Position:
Senior Assistent vir Finansiële Adviseurs- en Kategorie 2 Beleggingsbestuurderspraktyk
Experience Needed:
Ondervinding in die langtermynversekeringsbedryf en beleggings, of ander relevante industrie-verwante ervaring.
Requirements:
• Minimum Kwalifikasie: Gr.12
• Industrie-verwante kwalifikasies sal voordelig wees.
• Taalvaardigheid: Vlot in Afrikaans en Engels (verbaal en geskrewe).
• Goeie rekenaarvaardighede (insluitend: Word, Excel, PowerPoint).
Duties Include:
• Nuwe besigheid en Navrae (Plaaslike en Oorsese beleggings).
• Skakeling met kliënte op verskeie areas.
• Algemene kantooradministrasie.
• Ondersteuning met die opstel van kliëntevoorleggings.
Additional Info:
Baie mededingende salaris.
Starting Date:
May 1, 2025
Date Created:
March 5, 2025
bottom of page