The Broken Pot
Description
Jy moet beskik oor (Vereistes):
Ouderdom: 25 – 30 jaar oud.
Vervoer: 'n Eie motor met 'n geldige bestuurderslisensie.
Beskikbaarheid: Bereid wees om skofte, lang ure, vakansiedae en naweke te werk.
Ondervinding: Ervaring en kennis van hoe 'n restaurant en kombuis werk.
Requirements:
Town:
Potchefstroom
Position:
Jnr Bestuurder Pos
Starting Date:
July 31, 2026
Date Created:
July 9, 2026
Wat van jou verwag word (Pligte & Eienskappe):
Mense-mens: Jy moet maklik met kliënte kan praat en 'n span kan motiveer.
Kommunikasie & Stelsels: Uitstekende kommunikasievaardighede en Pilot-stelsel ondervinding.
Administrasie: Algemene administrasie en die vermoë om instruksies van die Senior Bestuurder te volg.
Kliëntediens: Professionele hantering van besprekings en e-posse.
Personeelbestuur: Weet hoe om personeel te hanteer en opdragte te gee.
Kombuishulp (Gekwalifiseerde Chef): Moet kan help in die kombuis, berekeninge kan doen en nuwe idees vir die spyskaart voorstel.
Operasioneel: Kan beide BOH (Back of House) en FOH (Front of House) bestuur, maar die meeste werk sal BOH wees.
Werksetiek: Betroubaar, verantwoordelik en kan selfstandig werk.
Buigsaamheid: Bereid om van tyd tot tyd as kelner of in die kroeg te werk.
Duties Include:
Pos-oorsig
Besigheid: Broken Pot (Potchefstroom)
Betrekking: Junior Bestuurder (Jnr Bestuurder)
Tipe pos: Voltyds (skofte, lang ure, vakansiedae en naweke)
Additional Info:
Jnr Bestuurder Pos Beskikbaar
The Broken Pot is op soek na 'n gemotiveerde Jnr Bestuurder om by ons span in Potchefstroom aan te sluit.
📧 Stuur jou CV na: brokenpot.potch@gmail.com
📌 Opskrif: Jnr Bestuurder Posisie
❌ Geen WhatsApp- of Facebook-boodskappe sal aanvaar word nie.
Moenie aansoek doen indien jy nie aan die vereistes voldoen nie.
Indien jy nie binne 2 weke van ons hoor nie, was jou aansoek ongelukkig nie suksesvol nie.
📅 Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Julie.
