top of page

Tier 1 Alliance

Town:

Potchefstroom

Position:

Intreevlak-pos beskikbaar

Experience Needed:

- Geen vorige ondervinding nodig nie; - Tweetaligheid (Afrikaans en Engels);

Requirements:

- Betroubaar, netjies en vriendelik; - Buigsame - ure ("flexible hours"), betaling per uur gewerk; - Eie vervoer noodsaaklik;

Duties Include:

Ideaal vir skoolverlaters of studente, of ekstra sakgeld; - Potch Sentraal; - Pligte: Ontvangs, skakeling en administrasie; - Proefperiode met die opsie om te verleng.

Additional Info:

Stuur asb 'n verkorte CV Indien u na twee weke nog niks van ons gehoor het nie, ag asseblief u aansoek as onsuksesvol.

Starting Date:

January 18, 2025

Date Created:

January 9, 2025

bottom of page