top of page
Triest Sentrum
Description
Triest Sentrum vir Intellektueel gestremde volwassenes het 'n pos as huisma vir 16 dames beskikbaar
Requirements:
Town:
Klersksdorp
Position:
Huismoeder
Starting Date:
February 7, 2026
Date Created:
January 26, 2026
VEREISTES:
Passie vir gestremdes
Enkel dame ouer as 45
Sober gewoontes
Volledig tweetalig
Geldige rybewys en eie vervoer
Grootmaat spyseniering
Moet na die welstand van kliente omsien
Inwoning en etes ingesluit
Geen afhanklikes
Duties Include:
Sal bespreek word
Additional Info:
AANSOEKE SLUIT: 6 Feb 2026 BEGIN DATUM: 18 Feb 2026
RIG NAVRAE EN/OF CV NA: triest@gds.co.za
bottom of page





