top of page

Vlakvlei Boerdery

Town:

Viljoenskroon

Position:

Administratiewepos

Experience Needed:

Ondervinding en kennis van AfriClock sal in jou guns tel. Ouderdom 25 tot 45 jaar Minimum 5 jaar ondervinding en kennis in Pastel Sage,

Requirements:

Goeie Rekenkundige agtergrond. Pligsgetrouheid. Stiptelikheid. Moet in n span kan saamwerk en goeie menseverhoudings kan handhaaf. Netjies en georden werk. Goeie kommunikasie vaardigheide Rekenaar vaardig in Excel, Word en Outlook.

Duties Include:

Ontvangs, deurwerk, rekonsiliasie en liaasser van fakture en state. Administrasie van Debiteure, Krediture , lone en salarisse Algemene kantoor bestuur Africlock administrasie - Tydstate, betaalstrokies, verlof, ens. En nog adninistratiewe dienste

Additional Info:

Aansoeke sluit 31 Mei 2024.

Starting Date:

June 10, 2024

Date Created:

May 2, 2024

bottom of page