Volkskool
Description
Nodige onderwyskwalifikasie
Geldige SARO-registrasie
Requirements:
Town:
Ventersdorp
Position:
Onderwys Pos Gr. 4 - 9
Starting Date:
May 9, 2026
Date Created:
April 29, 2026
Moet voldoen aan die Etos van die BCVO.
Duties Include:
VAKANTE ONDERWYSERPOSTE BESKIKBAAR
GRAAD 4 - 9
Aansoeke word ingewag vir die bogenoemde poste by Volkskool Ventersdorp vir CVO.
Vakke waarvoor aansoek gedoen kan word:
Natuurwetenskap
Lewenswetenskap
Geografie
Geskiedenis
Fisiese Wetenskap
Christelike Lewensoriënteering (CLO)
Rekeningkunde
Besigheidstudie
Tegnologie
Bybel
Additional Info:
Aansoekprosedure:
Stuur asseblief u volledige dokumentasie aan die Voorsitter:
Mnr Francois Fourie (079 610 2877)
Eposadresse:
sooisfourie@gmail.com of
SKOOL: cvo.vsd@nwisp.co.za
Sluitingsdatum vir aansoeke: Vrydag 8 Mei 2026
