WC Paneelkloppers
Description
Vorige ondervinding noodsaaklik Kennis van die motorindustrie kan tot voordeel wees. Slegs aansoeke wat ten volle aan bogenoemde vereistes voldoen, sal oorweging geniet.
Requirements:
Town:
Potchefstroom
Position:
Administratiewe dame
Starting Date:
January 14, 2026
Date Created:
January 7, 2026
Beskik oor uitstekende administratiewe & organisatoriese vermoƫ
Bestuurslisensie noodsaaklik
Minimum matriek kwalifikasie
Jonk van gees, dinamies & hardwerkend
Rekenaargeletterd & logiese denkvermoƫ
Telefoonetiket
Tweetalig: Afrikaans & Engels
Gesteld wees op netheid
Goeie menseverhouding kan handhaaf
Duties Include:
Posopening vir: Administratiewe dame Ons kantoor beskik tans 'n betrekking vir 'n administratiewe dame...
Pligte, verantwoordelikhede & vereistes Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir administratiewe ondersteuningsdienste wat verband hou met... Kwotasies, tikwerk, liasering asook hantering van debiteure & krediteure & neem van foto's van voertuie.
Additional Info:
Diensaanvaarding - so gou as moontlik
Aansoekvorms kan afgehaal word per hand 2 Forsmanstraat, Potchefstroom (018) 297 5007/8





