top of page
Welkom Volksskool
Description
Minimum kwalifikasies:
Volledige Onderwyskwalifikasies
Ervaring in Grondslagfase
Geregistreer by (SACE)
Requirements:
Town:
Welkom
Position:
Vakature (Beheerliggaam Pos) Grondslagfase / SO – Klas
Starting Date:
December 3, 2025
Date Created:
November 27, 2025
-
Duties Include:
Kern verantwoordelikhede:
Onderrig in Grondslagfase / SO – Klas
Medium van onderrig: Afrikaans
Additional Info:
Sluitingsdatum: 2 Desember 2025
Aansoek prosedure:
CV kan na cv@welkomvolksskool.net
gestuur word of handig ’n volledige CV in by Welkom Volksskool te Tanastraat, Welkom.
Slegs aansoekers wat vir ’n onderhoud genooi word, sal gekontak word.
’n Volledige posbeskrywing is op aanvraag beskikbaar.
Navrae:
Mnr. P.H. v. Rooyen
Sel nr.: 071 855 0723
bottom of page





