Wilshir
Description
Nasionale Senior Sertifikaat / Gematrikuleer.
Voorgraadse graad in administrasie, politiek, ekonomie of ’n ander relevante studievak.
In staat om 8-uur skofte te werk.
Requirements:
Town:
Potchefstroom
Position:
Junior Politieke Ontleder
Starting Date:
December 31, 2025
Date Created:
December 3, 2025
Beskik oor eie/ betroubare vervoer.
Vaardig in die gebruik van rekenaarstelsels.
Kennis van data-vaslegging.
Vermoë om met spanninge saam te werk.
Sterk vermoë om in Afrikaans en Engels te kommunikeer.
Woon in of naby Potchefstroom.
Duties Include:
Hierdie intreelvlakposisie behels die insameling, ontleding en interpretasie van data om waardevolle insigte en ondersteuning te bied. Die pos vereis goeie analitiese vaardighede, vaardigheid in data-invoertoepassings, en ’n belangstelling om by te dra tot die sukses van ons organisasie deur data-gedrewe besluitneming.
Additional Info:
HOE OM AANSOEK TE DOEN:
Gaan na www.willshir.com
Klik op “careers”
Vul die aansoekvorm in en laai jou CV op
Klik op “submit”
Klik op die skakel hieronder
Aansoeke sluit op 31 Desember 2025.
Slegs gekeurde kandidate sal gekontak word.
Die suksesvolle kandidaat sal in Januarie 2026 begin.





