YM Mining
Description
Ons is op soek na 'n ervare Diesel-/Iveco-vragmotorwerktuigkundige om onmiddellik aan te sluit by ons span in Klerksdorp.
Requirements:
Town:
Klersksdorp
Position:
Diesel-/Iveco-vragmotorwerktuigkundige
Starting Date:
July 27, 2026
Date Created:
July 20, 2026
Vereistes:
✔ Bewese ervaring as diesel-/Iveco-vragmotorwerktuigkundige
✔ Geldige bestuurslisensie
✔ Eie vervoer is noodsaaklik
✔ Goeie probleemoplossings- en diagnostiese vaardighede
✔ Betroubaar en selfstandig kan werk
Duties Include:
Verantwoordelikhede:
🔧 Diens en herstel van Iveco- en ander dieselvragmotors
🔧 Foutopsporing en diagnostiese werk
🔧 Voorkomende instandhouding
🔧 Verseker dat voertuie veilig en padwaardig is
Salaris: R30 000 – R40 000 per maand (afhangend van ervaring).
Additional Info:
📍 Werksplek: Klerksdorp
Stuur jou CV na accounts@ymmining.co.za. Slegs geskikte kandidate sal gekontak word.
