top of page
Musician/s
Elme Churr

Musician/s
About:
Elme Churr is ʼn Suid-Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer van Pretoria wat aan die Hoërskool Wilgers matrikuleer het in 2004. In 2007 het sy haar graad in Musikale Teater aan TUT verwerf. Na haar studies het sy regoor Suid-Afrika begin toer met die Suid-Afrikaanse Barnyard Teater-geselskap vir sewe jaar.
Enquire to Book Artist
Unique ID
bottom of page











