top of page
Musician/s
Fanie de Jager

Musician/s
About:
Fanie de Jager is ‘n klassieke sanger van opera, ligte klassieke musiek asook populêre ballades. Gedurende sy loopbaan wat strek oor ‘n tydperk van 40 jaar het hy opgetree in opera en konsertverhoë oor die lengte en breedte van Suid Afrika en word nog steeds genooi as gaskunstenaar by verskeie geleenthede.
Enquire to Book Artist
Unique ID
bottom of page











