top of page
Musician/s
Jak De Priester

Musician/s
About:
Jak de Priester is 'n Afrikaanse sanger en skrywer. Hy is in 2002 deur die ATKV as wenner van die Crescendo-sangkompetisie aangewys. Van sy treffers sluit in: Sally Williams Nougat en Groen Mamba. Hy het ook die temalied van KykNET se sepie, Binnelanders geskryf en gesing.[1]
Enquire to Book Artist
Unique ID
bottom of page











