top of page
Musician/s
Jakkie Louw

Musician/s
About:
Jakkie Louw (gebore 20 Mei 1979 te Oudtshoorn) is 'n Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en akteur. Hy het aan Hoƫrskool D.F. Malan gematrikuleer en het na skool B.Com Algemeen aan die Universiteit van Stellenbosch gestudeer Hy is bekend vir treffers soos "Drie Pikkewyne", "Bamboesbos", "Gemaak in SA", "Voshaarnooi" en die "Hoendersong".
Enquire to Book Artist
Unique ID
bottom of page











