top of page
Musician/s
Piet Pompies Rischmüller

Musician/s
About:
Piet Pompies, oftewel Pieter Rischmüller die Vermaaklikheids kunstenaar en grapkas het sy naam gekry by die bekende skrywer en regiseur Mike Heine. Piet het saam met hom gewerk by die Radio waar hulle vervolgverhale vervaardig het. Mike het sy eerste optrede met die bolhoed bygewoon en hom onmiddellik laat dink aan die destydse vermaaklikheids kunstenaar en grapkas Piet Pompies aka Pieter Van Der Bijl. Piet het die naam gaan navors en gesien dit behoort tans aan niemand nie en was die perfekte handelsnaam vir hom. Dus behoort hierdie “stage name” nou aan ons eie Piet Pompies, die egte Suid-Afrikaanse Vermaaklikheidspersoonlikheid.
Enquire to Book Artist
Unique ID
bottom of page











