top of page
Musician/s
Sonja Heroldt

Musician/s
About:
Sonja Herholdt is op 1 Desember 1952 in Nigel gebore. Haar eerste kennismaking met die verhoog was reeds op die ouderdom van drie jaar in die plaaslike ontspanningsaal, met die liedjie 'Slaap my Kindjie'. Haar ma, wat 'n sangonderwyseres was, het haar begelei.
Enquire to Book Artist
Unique ID
bottom of page











