Akademiese Glans – Graad 5 – Kwartaal 2
- Yolandi Botes
- Aug 20
- 1 min read
🟢🟡🎗️🟢🟡🎗️🟢🟡🎗️🟢🟡🎗️🟢🟡🎗️
Baie geluk aan Laerskool Jongspan uitblinkers in Graad 5 wat dit reggekry het om ’n plek in die Top 10 te verower vir die tweede kwartaal van 2025! 🎉📚

Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding is inspirerend en ons is ongelooflik trots op elkeen van julle.Hou so aan, Jongspannetjies, die toekoms lyk blink met sulke leerders! 🌟👏
Deel Jou Storie
Het jy ’n sport- of kultuurhoogtepunt wat jy met die gemeenskap wil deel? The Go-To Guy se joernalistieke span is hier om dit wyer te vertel. Ons vertel jou storie.
Oor The Go-To Guy
The Go-To Guy (www.thegotoguy.co.za en www.potchefstroom.com) is jou digitale inligtingsentrum met meer as 75,000 maandelikse bladsybesoeke. Ons dek plaaslike nuus, sport en skole via The Gazette, en bied ’n aktiewe besigheidsgids met meer as 2,500 ondernemings en ’n uiters gewilde gebeurteniskalender.
Met ons groeiende sosiale media-platforms, Facebook (77,000+ volgers) en TikTok (2 miljoen kyke), help ons om plaaslike stories verder te neem as ooit.
Ons vertel jou stories.
The Go-To Guy Kommersiële Pakkette
Herhalende Pakkette – ’n Tuiste vir jou Besigheid
Business Card Standard (Gratis): Basiese besigheidslys.
Business Card Plus (R50 p.m.): Verifikasie en ’n uitgebreide profiel.
Maandelikse Bemarkingspakkette
Starter Package (R499 p.m.): Webbie Page, Gazette-profiel, 1 gratis gebeurtenislysing, en Facebook-boosts.
Growth Package (R1,499 p.m.): Meer advertensie-ure, eie rekeningbestuurder en navorsingsfunksies.
Premium Package (R4,499 p.m.): Alles-insluitende bemarking, video-inhoud, strategiese promosie en live onderhoude.
Addisionele Dienste
Sosiale media bestuur, Google Ads, TikTok-promosies.
Eenmalige Opsies
Video-advertensies vanaf R2,000, vertoonadvertensies vir R750, en One Hit Gazette
🟢🟡🎗️🟢🟡🎗️🟢🟡🎗️🟢🟡🎗️🟢🟡🎗️
Comments