ATKV-Redenaars Nasionale Finaal: Samies Skitter op Nasionale Verhoog
- Yolandi Botes

- Aug 6
- 2 min read
🗣️ 🌟🗣️ 🌟🗣️ 🌟🗣️ 🌟🗣️ 🌟🗣️ 🌟
Vandag is ’n spoggeleentheid vir Laerskool Saamtrek! Vier van ons talentvolle Samies neem deel aan die ATKV Redenaars Nasionale Finaal in Worcester, ’n merkwaardige mylpaal, en boonop die eerste keer dat soveel Samies Noordwes op nasionale vlak verteenwoordig!

’n Spesiale woord van dank aan me. Demmy Burger en juf. Eslé du Plooy wat hierdie jong redenaars begelei en ondersteun, julle toewyding maak ’n wêreld se verskil.
Ons hou styf duim vas vir elke deelnemer en weet julle gaan die Saamtrek-naam met trots uitdra! 💚
Deel Jou Storie
Het jy ’n sport- of kultuurhoogtepunt wat jy met die gemeenskap wil deel? The Go-To Guy se joernalistieke span is hier om dit wyer te vertel. Ons vertel jou storie.
Oor The Go-To Guy
The Go-To Guy (www.thegotoguy.co.za en www.potchefstroom.com) is jou digitale inligtingsentrum met meer as 75,000 maandelikse bladsybesoeke. Ons dek plaaslike nuus, sport en skole via The Gazette, en bied ’n aktiewe besigheidsgids met meer as 2,500 ondernemings en ’n uiters gewilde gebeurteniskalender.
Met ons groeiende sosiale media-platforms, Facebook (77,000+ volgers) en TikTok (2 miljoen kyke), help ons om plaaslike stories verder te neem as ooit.
Ons vertel jou stories.
The Go-To Guy Kommersiële Pakkette
Herhalende Pakkette – ’n Tuiste vir jou Besigheid
Business Card Standard (Gratis): Basiese besigheidslys.
Business Card Plus (R50 p.m.): Verifikasie en ’n uitgebreide profiel.
Maandelikse Bemarkingspakkette
Starter Package (R499 p.m.): Webbie Page, Gazette-profiel, 1 gratis gebeurtenislysing, en Facebook-boosts.
Growth Package (R1,499 p.m.): Meer advertensie-ure, eie rekeningbestuurder en navorsingsfunksies.
Premium Package (R4,499 p.m.): Alles-insluitende bemarking, video-inhoud, strategiese promosie en live onderhoude.
Addisionele Dienste
Sosiale media bestuur, Google Ads, TikTok-promosies.
Eenmalige Opsies
Video-advertensies vanaf R2,000, vertoonadvertensies vir R750, en One Hit Gazette
🗣️ 🌟🗣️ 🌟🗣️ 🌟🗣️ 🌟🗣️ 🌟🗣️ 🌟
#SaamtrekTrots #SamiesSkitter #ATKVRedenaars #NasionaleFinaal #Redenaars2025 #OnsKan #NoordwesVerteenwoordiging #DieGoToGuy #PotchefstroomSkole









Comments