top of page

The Gazette

Cindi en James is 2025 se Matriekafskeid wenpaartjie!

Matriekafskeid 2025 was een vir die boeke en Potchefstroom se matriekleerders het aande van glans en goeie geselskap geniet.


Foto (verskaf): Cindi en James tydens hul matriekafskeid
Foto (verskaf): Cindi en James tydens hul matriekafskeid

Beeldskone paartjies

Ná die sukses van verlede jaar se Matriekafskeid Couples Kompetisie, aangebied deur The Go-To Guy, het hul dit goed gedink om dit ‘n jaarlikse instelling te maak. Inskrywings het ingestroom en die publiek kon vir hul gunstelinge gaan stem. Na ‘n paar weke is die top vyf paartjies aangekondig en toe is dit tyd vir die borge om húl stemme te laat tel. Die top vyf het bestaan uit Cindi en James, An-Lea en Dewald, Klopdisselboom, T&C en die N&M Power Duo.


ree

ree

Baie geluk aan ons wenpaartjie

Baie geluk aan Cindi en James wat op die ou end van die dag weggestap het met die titel as The Go-To Guy Matriekafskeid Couples Kompetisie se wenpaartjie! Dankie aan elke paartjie wat ingeskryf het, julle het almal asemrowend gelyk en ons wens almal kon as wenners gekies word.


'n Groot dankie aan die borge

‘n Laaste woord van dank gaan aan die wonderlike borge (hieronder gelys) wat hierdie kompetisie moontlik gemaak het; julle is die hartklop van ons dorp. Cindi en James, geniet julle fantastiese pryse!



*Besoek gerus die borge se sosiale media platforms deur op die naam te kliek.


Foto: Ons wenners met hul pryse
Foto: Ons wenners met hul pryse

Matrieks van 2026, hou hierdie spasie dop vir volgende jaar se kompetisie! 


__________________________________

Johané van Dyk - Potchefstroom



 
 
 

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: theguy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
WhatsApp Image 2024-07-19 at 12.28.51.jpeg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
Untitled design (23).png
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
414474461_779812977493972_2731317494775231884_n.jpg
360157162_763917828863271_4926442861230007361_n.jpg
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page