Extra Parking Arranged for IDP Meeting at Town Hall/ Parkering naby Stadsaal gereël vir vanmiddag se IDP-vergadering
- Karen Scheepers

- May 7
- 2 min read
Residents attending the JB Marks Local Municipality's IDP Review and Budget 2025/2026 engagement session this evening are advised of a helpful parking arrangement near the new venue.

The meeting, which begins at 17:00 on Wednesday, 7 May 2025, takes place at the Town Hall (Tlokwe), following a recent venue change due to a scheduling conflict at the Banquet Hall.
In an effort to support public attendance, Reverend Kok has kindly arranged for the open area across the road from the Elgro Hotel, a space commonly used for the annual Motor Show, to be opened for free public parking. The location is conveniently close to the Town Hall.
A security guard will be stationed at the gate for peace of mind, and attendees are welcome to leave a small donation as a token of appreciation. Cllr. Madra de Bruin (Ward 15) will bring an envelope to collect contributions.
This evening’s session covers Wards 02, 03, 04, 05, 07, 15, 22, 23, 24, 25, and 28, and aims to give residents a platform to raise concerns and contribute to planning for the new financial year.
📍 Venue: Town Hall, Tlokwe
🕔 Time: 17:00
🅿️ Parking: Across from Elgro Hotel – Motor Show grounds (guarded)
Inwoners wat vanaand se gemeenskapsvergadering bywoon oor die JB Marks Munisipaliteit se Hersiening van die IDP en Begroting vir 2025/2026, kan gerus kennis neem van addisionele parkeergeriewe naby die nuwe lokaal.

Die vergadering vind plaas op Woensdag, 7 Mei 2025 om 17:00 by die Stadsaal (Tlokwe), nadat dit van die Banketsaal verskuif is weens ’n geskeduleerde swemkompetisie.
Met dank aan Ds. Kok, is die oop terrein regoor die Elgro Hotel, waar die Motorskou gewoonlik plaasvind, spesiaal oopgestel sodat inwoners daar kan parkeer. Die terrein is baie naby aan die Stadsaal.
’n Sekuriteitswag sal by die hek gestasioneer wees vir veiligheid. Inwoners wat ’n klein bydrae as waardering wil maak, is welkom om dit te doen. Raadslid Madra de Bruin (Wyk 15) sal ’n koevert hê om donasies in te samel.
Die sessie dek Warde 02, 03, 04, 05, 07, 15, 22, 23, 24, 25 en 28 en gee inwoners die geleentheid om insette te lewer oor hul gemeenskappe se behoeftes en bekommernisse vir die nuwe finansiële jaar.
📍 Lokaal: Stadsaal, Tlokwe
🕔 Tyd: 17:00
🅿️ Parkering: Regoor Elgro Hotel – Motorskouterrein (met wag)









Comments