Gimmies blink uit by Noordwes ATKV-Uitklop Spelkompetisie
- Yolandi Botes

- Aug 11
- 2 min read
🏆📚 📚🏆🏆📚 📚🏆🏆📚 📚🏆
Die Noordwes ATKV-Uitklop Spelkompetisie is vandag by Potchefstroom Gimnasium aangebied, met 45 top-spellers van verskeie skole in die provinsie wat mekaar die stryd aangesê het.

Ons is besonder trots op Hennie Schutte, ’n Graad 10-leerder, wat as wenner in die senior kategorie gekroon is. Met hierdie prestasie dring hy deur na die landwye finaal wat op 15 Oktober in Bloemfontein plaasvind.
Gimmies loof ook die ander drie leerders wat hul skitterend van hul taak gekwyt het – julle het ons skool se naam hoog gehou!
Deel Jou Storie
Het jy ’n sport- of kultuurhoogtepunt wat jy met die gemeenskap wil deel? The Go-To Guy se joernalistieke span is hier om dit wyer te vertel. Ons vertel jou storie.
Oor The Go-To Guy
The Go-To Guy (www.thegotoguy.co.za en www.potchefstroom.com) is jou digitale inligtingsentrum met meer as 75,000 maandelikse bladsybesoeke. Ons dek plaaslike nuus, sport en skole via The Gazette, en bied ’n aktiewe besigheidsgids met meer as 2,500 ondernemings en ’n uiters gewilde gebeurteniskalender.
Met ons groeiende sosiale media-platforms, Facebook (77,000+ volgers) en TikTok (2 miljoen kyke), help ons om plaaslike stories verder te neem as ooit.
Ons vertel jou stories.
The Go-To Guy Kommersiële Pakkette
Herhalende Pakkette – ’n Tuiste vir jou Besigheid
Business Card Standard (Gratis): Basiese besigheidslys.
Business Card Plus (R50 p.m.): Verifikasie en ’n uitgebreide profiel.
Maandelikse Bemarkingspakkette
Starter Package (R499 p.m.): Webbie Page, Gazette-profiel, 1 gratis gebeurtenislysing, en Facebook-boosts.
Growth Package (R1,499 p.m.): Meer advertensie-ure, eie rekeningbestuurder en navorsingsfunksies.
Premium Package (R4,499 p.m.): Alles-insluitende bemarking, video-inhoud, strategiese promosie en live onderhoude.
Addisionele Dienste
Sosiale media bestuur, Google Ads, TikTok-promosies.
Eenmalige Opsies
Video-advertensies vanaf R2,000, vertoonadvertensies vir R750, en One Hit Gazette









Comments