Gimmies Wys Guts Teen Merensky!
- Yolandi Botes

- Jun 10, 2025
- 1 min read
🏉🏉🏉🏉🏉🏉🏉🏉🏉
Gimmies se rugbyspanne het die afgelope naweek hul staal gewys in ‘n reeks wedstryde teen Merensky. Van die o.14’s tot die seniors het die manne hul alles gegee, en ons is regtig Gimmie-trots op elke speler wat op die veld gestaan het. 💪👏

🔥 Juniors Gee Gas
Die jong spanne het regtig mooi spel gewys. Hier is hoe hulle gevaar het:
o.14A: Gimmies 24 – 13 Merensky ✅
o.14B: Gimmies 14 – 24 Merensky
o.15A: Gimmies 30 – 17 Merensky ✅
o.15B: Gimmies 39 – 0 Merensky ✅
Die o.15B-span het behoorlik die toon aangegee met ‘n 39–0 wen, nie ‘n enkele punt afgestaan nie! 🔥

💥 o.16 Spanne Hou Kop
o.16A: Gimmies 10 – 50 Merensky
o.16B: Gimmies 7 – 41 Merensky
Al was dit harde wedstryde, het die seuns darem vasgebyt. Dis sulke wedstryde wat spanne slyp vir volgende keer.

🤝 Seniors Bring Aksie en Drama
1ste Span: Gimmies 41 – 41 Merensky 🤯 (wat ‘n telling!)
2de Span: Gimmies 26 – 13 Merensky ✅
3de Span: Gimmies 5 – 17 Merensky
Die 1ste span het vir opwinding gesorg met ‘n kragtige gelykop teen Merensky, punte aan beide kante en ‘n wedstryd wat wys hoe naby die kompetisie regtig is. Baie geluk aan al die spanne en afrigters, julle het moed, gees en spanwerk gewys. Julle maak Gimmies en Potch trots! 💙



I would like to sincerely recommend NaturePath Herbal Clinic based on my personal experience.
I was diagnosed with Amyotrophic Lateral Sclerosis four years ago. Despite following prescribed treatments for over two years, my condition gradually became more difficult to manage. I experienced increasing muscle weakness, fatigue, and challenges with everyday activities.
Seeking additional support, I decided to try the herbal program from NaturePath Herbal Clinic. Although I was initially skeptical, I began to notice positive changes within a few months. My energy levels improved, I felt more comfortable physically, and I was better able to manage daily tasks.
This experience has made a meaningful difference in my overall well-being, and I truly appreciate the support I received throughout the process.