Gimmies wys staal by SA Landloopkampioenskappe!
- Yolandi Botes

- Sep 9
- 2 min read
🥇🏃♀️🥇🏃♀️🥇🏃♀️🥇🏃♀️🥇🏃♀️🥇🏃♀️
Potchefstroom Gimnasium het weer gewys hoekom ons sportspanne met trots “Gimmies” genoem word! Tydens die Suid-Afrikaanse landloopkampioenskappe in Middelburg, het ons atlete hul alles gegee, en die resultate spreek boekdele. Met guts, karakter en onblusbare gees het ons Gimmies hul spore getrap tussen die land se beste.

🌟 Uitslae wat inspireer:
Seuns – Junior Mans:
🏃♂️ Bertus van der Linde – 30ste in die 6 km (uit 140 deelnemers)
🔥 Ook 9de in die 2 km
Dogters – o.14:
💫 Hayley Lues – 12de uit 140 deelnemers
Junior Dames:
🥉 Andrea Steynberg – 3de in 6 km (bronsmedalje)
🥇 Ook 1ste in 2 km (goue medalje)
🌟 Abbigail Viljoen – 12de in 2 km
Ons is ongelooflik trots op elke atleet – julle dra die Gimmie-naam met waardigheid en vuur!
Deel Jou Storie
Het jy ’n sport- of kultuurhoogtepunt wat jy met die gemeenskap wil deel? The Go-To Guy se joernalistieke span is hier om dit wyer te vertel. Ons vertel jou storie.
Oor The Go-To Guy
The Go-To Guy (www.thegotoguy.co.za en www.potchefstroom.com) is jou digitale inligtingsentrum met meer as 75,000 maandelikse bladsybesoeke. Ons dek plaaslike nuus, sport en skole via The Gazette, en bied ’n aktiewe besigheidsgids met meer as 2,500 ondernemings en ’n uiters gewilde gebeurteniskalender.
Met ons groeiende sosiale media-platforms, Facebook (77,000+ volgers) en TikTok (2 miljoen kyke), help ons om plaaslike stories verder te neem as ooit.
Ons vertel jou stories.
The Go-To Guy Kommersiële Pakkette
Herhalende Pakkette – ’n Tuiste vir jou Besigheid
Business Card Standard (Gratis): Basiese besigheidslys.
Business Card Plus (R50 p.m.): Verifikasie en ’n uitgebreide profiel.
Maandelikse Bemarkingspakkette
Starter Package (R499 p.m.): Webbie Page, Gazette-profiel, 1 gratis gebeurtenislysing, en Facebook-boosts.
Growth Package (R1,499 p.m.): Meer advertensie-ure, eie rekeningbestuurder en navorsingsfunksies.
Premium Package (R4,499 p.m.): Alles-insluitende bemarking, video-inhoud, strategiese promosie en live onderhoude.
Addisionele Dienste
Sosiale media bestuur, Google Ads, TikTok-promosies.
Eenmalige Opsies
Video-advertensies vanaf R2,000, vertoonadvertensies vir R750, en One Hit Gazette









Comments