Grizzly Premier Liga (GPL) 2025: Buffels voor, Zebra’s en Bere in jag!
- Yolandi Botes

- Sep 4
- 2 min read
🐃🦓🐻🐃🦓🐻🐃🦓🐻🐃🦓🐻
Dag 2 van die Grizzly Premier Liga het vir behoorlike pret en kwaliteit hokkie gesorg. Na twee speeldae lê die Buffels bo-aan die punteleer, met die Zebra’s wat warm op hul spoor is in 2de plek en die Bere net agter in 3de. Die kompetisie bly styf, elke punt tel nou.

Stand van sake ná Dag 2
🥇 Buffels — konsekwent, klinies by stelstukke
🥈 Zebra’s — tempo en druk op oorgange
🥉 Bere — fisiek, hou spanne eerlik aan die agterlyn
Volgende wedstryde
📅 Donderdag, 11 September 2025
📍 Curro Klerksdorp Astro: Kom maak geraas langs die kantlyn!
Foto’s van Dag 2
Kyk die aksie hier: Foto’s – Dag 2
Hou die Wessie-gees hoog en die stokke laag, GPL gaan nou eers lekker raak.
Deel Jou Storie
Het jy ’n sport- of kultuurhoogtepunt wat jy met die gemeenskap wil deel? The Go-To Guy se joernalistieke span is hier om dit wyer te vertel. Ons vertel jou storie.
Oor The Go-To Guy
The Go-To Guy (www.thegotoguy.co.za en www.potchefstroom.com) is jou digitale inligtingsentrum met meer as 75,000 maandelikse bladsybesoeke. Ons dek plaaslike nuus, sport en skole via The Gazette, en bied ’n aktiewe besigheidsgids met meer as 2,500 ondernemings en ’n uiters gewilde gebeurteniskalender.
Met ons groeiende sosiale media-platforms, Facebook (77,000+ volgers) en TikTok (2 miljoen kyke), help ons om plaaslike stories verder te neem as ooit.
Ons vertel jou stories.
The Go-To Guy Kommersiële Pakkette
Herhalende Pakkette – ’n Tuiste vir jou Besigheid
Business Card Standard (Gratis): Basiese besigheidslys.
Business Card Plus (R50 p.m.): Verifikasie en ’n uitgebreide profiel.
Maandelikse Bemarkingspakkette
Starter Package (R499 p.m.): Webbie Page, Gazette-profiel, 1 gratis gebeurtenislysing, en Facebook-boosts.
Growth Package (R1,499 p.m.): Meer advertensie-ure, eie rekeningbestuurder en navorsingsfunksies.
Premium Package (R4,499 p.m.): Alles-insluitende bemarking, video-inhoud, strategiese promosie en live onderhoude.
Addisionele Dienste
Sosiale media bestuur, Google Ads, TikTok-promosies.
Eenmalige Opsies
Video-advertensies vanaf R2,000, vertoonadvertensies vir R750, en One Hit Gazette









Comments