IDP Meeting Moved to Town Hall / IDP-vergadering verskuif na Stadsaal
- Karen Scheepers
- May 6
- 2 min read
The JB Marks Local Municipality has announced a last-minute venue change for the upcoming IDP Review and Budget 2025/2026 community engagement session scheduled for Wednesday, 7 May 2025 at 17:00.
Originally set to take place at the Banquet Hall, the meeting will now be held at the Town Hall (Tlokwe) due to a scheduling conflict with a pool competition at the initial venue.
This session is targeted at residents from Wards 02, 03, 04, 05, 07, 15, 22, 23, 24, 25, and 28, and forms part of the municipality’s public participation process in drafting its Integrated Development Plan (IDP) and annual budget.
Community members are encouraged to attend and raise issues affecting their wards, ensuring their voices are heard in the planning process for the upcoming financial year.
📍 New Venue: Town Hall, Tlokwe
Walter Sisulu Ln, Potchefstroom
🗓️ Date: Wednesday, 7 May 2025
🕔 Time: 17:00

Die JB Marks Plaaslike Munisipaliteit het aangekondig dat die komende gemeenskapsvergadering oor die Hersiening van die Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (IDP) en Begroting vir 2025/2026 nie meer by die Banketsaal gehou sal word nie, soos oorspronklik beplan.
Die vergadering sal nou plaasvind in die Stadsaal (Tlokwe) op Woensdag 7 Mei 2025 om 17:00, nadat 'n botsing met 'n swempoelkompetisie die aanvanklike venue onbeskikbaar gemaak het.
Inwoners van Warde 02, 03, 04, 05, 07, 15, 22, 23, 24, 25 en 28 word uitgenooi om deel te neem aan hierdie belangrike deel van die publieke deelnameproses. Die sessie bied 'n geleentheid om plaaslike kwessies aan te spreek en by te dra tot die beplanning van die nuwe finansiële jaar.
📍 Nuwe Venue: Stadsaal, Tlokwe
Walter Sisulu Ln, Potchefstroom
🗓️ Datum: Woensdag, 7 Mei 2025
🕔 Tyd: 17:00
Comentários