top of page

The Gazette

Jan Blohm keer terug na Parys - 5 September

Die man, die mite, die musiek


Jan Blohm maak weer sy opwagting op die verhoog, hierdie keer by Casa Cara Resort in Parys. Op 5 September 2025 kan aanhangers hom live sien en hoor, en ja, dit gaan weer daai tipiese mengsel wees van rou lirieke en musiek wat jou bietjie laat dink, maar ook lekker saam laat sing.


Waar gebeur dit?

Die konsert vind plaas by Casa Cara Resort, Vaal, Edenweg, Parys. Dis so ’n plek waar jy maklik jou hele familie kan saambring, die kinders het supertupes, waterslides en natuurlik die groot Vaalrivier om hulle besig te hou, terwyl die grown-ups kan luister hoe Jan sy digterlike kant op die verhoog uitleef.


Hoeveel gaan dit jou uit die sak jaag?

  • Volwassenes: R200 per persoon

  • Kinders onder 12: R100


Vir ’n aand van musiek en memories is dit nogal ’n bargain.


Bespreek en bly oor

Kaartjies word direk via WhatsApp bespreek by 082-856-8819. As jy sommer ’n mini-wegbreek van dit wil maak, is daar akkommodasie beskikbaar. Die resort het alles van camping spots tot gemaklike chalets.


Wat kan jy verwag?

Jan se musiek is nie net pop-deuntjies nie, dis lirieke wat jou laat wonder of jy dalk self ’n bietjie meer poëties moet raak. Hy haal inspirasie by groot name soos Breytenbach, Bob Dylan en Jimi Hendrix, en sy shows is bekend daarvoor dat dit ’n gevoel van intieme storytelling bring.


Of jy nou ’n hardcore Jan Blohm fan is, of net lus is vir ’n lekker naweek langs die Vaal met goeie musiek en ’n koue dop, hierdie show is een om nie mis te loop nie. So, maak jou bespreking en pak sommer die swemklere ook in.

ree

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: theguy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
WhatsApp Image 2024-07-19 at 12.28.51.jpeg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
Untitled design (23).png
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
414474461_779812977493972_2731317494775231884_n.jpg
360157162_763917828863271_4926442861230007361_n.jpg
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page