Laerskool Saamtrek Stoeiers Staan uit in Pretoria
- Yolandi Botes

- Aug 20
- 2 min read
Laerskool Saamtrek is trots op hul stoeiers wat uitstekend gevaar het tydens die Ben Labuschne Stoei-kampioenskap wat onlangs in Pretoria plaasgevind het. Hierdie kampioenskap is bekend vir die hoë vlak van mededinging, en ons Samie-stoeiers het gewys dat hulle op die mat hoort.

Bendre Pretorius, Luka Gosev en Luke Edwards het elk ’n bronsposisie behaal,’n prestasie wat nie net hul talent bevestig nie, maar ook die harde werk en toewyding weerspieël waarmee hulle oefen.
Hoewel Pieter Strydom ongelukkig weens ’n besering moes onttrek, is ons trots op sy deelname tot op daardie punt en wens ons hom ’n spoedige herstel toe.
Hierdie is weereens bewys dat Saamtrek-leerders nie net op akademiese vlak uitblink nie, maar ook die sportvelde en -matte met trots betree. Welgedaan, manne!
Deel Jou Storie
Het jy ’n sport- of kultuurhoogtepunt wat jy met die gemeenskap wil deel? The Go-To Guy se joernalistieke span is hier om dit wyer te vertel. Ons vertel jou storie.
Oor The Go-To Guy
The Go-To Guy (www.thegotoguy.co.za en www.potchefstroom.com) is jou digitale inligtingsentrum met meer as 75,000 maandelikse bladsybesoeke. Ons dek plaaslike nuus, sport en skole via The Gazette, en bied ’n aktiewe besigheidsgids met meer as 2,500 ondernemings en ’n uiters gewilde gebeurteniskalender.
Met ons groeiende sosiale media-platforms, Facebook (77,000+ volgers) en TikTok (2 miljoen kyke), help ons om plaaslike stories verder te neem as ooit.
Ons vertel jou stories.
The Go-To Guy Kommersiële Pakkette
Herhalende Pakkette – ’n Tuiste vir jou Besigheid
Business Card Standard (Gratis): Basiese besigheidslys.
Business Card Plus (R50 p.m.): Verifikasie en ’n uitgebreide profiel.
Maandelikse Bemarkingspakkette
Starter Package (R499 p.m.): Webbie Page, Gazette-profiel, 1 gratis gebeurtenislysing, en Facebook-boosts.
Growth Package (R1,499 p.m.): Meer advertensie-ure, eie rekeningbestuurder en navorsingsfunksies.
Premium Package (R4,499 p.m.): Alles-insluitende bemarking, video-inhoud, strategiese promosie en live onderhoude.
Addisionele Dienste
Sosiale media bestuur, Google Ads, TikTok-promosies.
Eenmalige Opsies
Video-advertensies vanaf R2,000, vertoonadvertensies vir R750, en One Hit Gazette









Comments