M.L. Fick Leerders Skitter by All Out War Kampioenskappe
- Yolandi Botes
- Jun 4
- 1 min read
🥋 🥋 🥋 🥋 🥋 🥋 🥋 🥋
Saterdag, 31 Mei 2025, het ’n groep leerders van Laerskool M.L. Fick deelgeneem aan die RCFA (Ring Contact Fighting Arts) All Out War Kampioenskappe by die Madiba Banketsaal in Potchefstroom, en hulle het behoorlik gaan wys wat in hulle steek! 💥

🏅 Medaljes Reën op Guts en Talent
Hier is ’n lys van wie almal deelgeneem het en watter medaljes hulle verower het:
🔵 Dachél van Niekerk– 4 x silwer medaljes
🔵 Sidney Bezuidenhout– 2 x silwer medaljes– 1 x brons medalje
🔵 Mattias van Niekerk– 3 x goue medaljes– 2 x silwer medaljes– 3 x brons medaljes🥉
Algehele derde plek
🔵 Tian van der Mescht– 1 x goue medalje– 3 x silwer medaljes– 3 x brons medaljes
🔵 Seth Lubbe– 1 x goue medalje– 3 x brons medaljes
🔵 Zariëtte Knoesen– 3 x goue medaljes🥈 Algehele tweede plek
🔵 James Botha– 1 x silwer medalje
🔵 Melan van der Mescht– 3 x goue medaljes– 1 x silwer medalje– 1 x brons medalje
🔵 Tianique Nieuwoudt– 3 x silwer medaljes– 2 x brons medaljes
🔵 Damon Brand– 1 x goue medalje
🔵 Gillian Botha– 1 x silwer medalje
🔵 Teagan Ceronio– 1 x goue medalje
👏 Trots op Ons Vegters
Dis duidelik dat daar nie net geoefen is nie, maar dat daar ook karakter gewys is. Hierdie kinders het moed, vasbyt en dissipline, en hulle het dit op die mat gaan wys.Ons is trots op elke deelnemer wat ons skool en gemeenskap so mooi verteenwoordig het.
Comments