top of page

The Gazette

Plaas Sokkie by Draadstoor: ‘n Dans aand op die plaas wat jy nie wil mis nie - 24 Mei

As jy in die Parys-omgewing is en hou van sokkie, boeredans, of sommer net ‘n lekker kuier, maak seker jy’s Saterdag 24 Mei op Kopjeskraal pad, by Draadstoor. Dis nie net ‘n skuur met liggies nie, dis waar mense bymekaarkom om die stof van die week af te skop met ‘n draai op die dansvloer.


Wat om te verwag

Die sokkie begin by die Draadstoor op een van die mooiste plekke aan die rand van die Vredefort Koepel. Hierdie gasteplaas is bekend vir sy rustige atmosfeer, plaasgasvryheid en natuurlike skoonheid, en ja, dit is daai tipe plek waar jy nie selfoonsein verwag nie, maar waar jy tog elke oomblik wil vasvang op jou kamera.


Daar gaan nie net gedans word nie, bring jou eie vleisie en koelerboks, want dis ‘n bring-en-braai affêre. Hulle voorsien eetgerei en bykosse, so jy hoef nie jou ma se bordjies saam te ry nie.


Kaartjies en pryse

Vir volwassenes kos dit R100, leerders betaal R50 en die kleingoed onder 6 kan verniet kom saamdans. Jy betaal kontant by die hek, so los maar die SnapScan by die huis. Dis eenvoudig: jy kom, jy betaal, jy dans.


Wie om te kontak

Gerda is die een wat die touwtjies trek, kontak haar gerus vir enige vrae of om net bietjie vooraf inligting te kry:

📞 WhatsApp / Selfoon: 078 268 8798


Dis dalk nie ‘n glansgeleentheid met rooi matte en flitsligte nie, maar dis eg, dis plaas en dis regtig lekker. Saterdag 24 Mei, kry daai vellies uit, pak jou koelerboks, en kom draai saam met ander boere en ander dorp bewoners. Want as daar een ding is wat ons almal deel, is dit ‘n liefde vir goeie musiek, ‘n warm vuur en ‘n skoffel op die dansvloer.

ree

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: theguy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
WhatsApp Image 2024-07-19 at 12.28.51.jpeg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
Untitled design (23).png
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
414474461_779812977493972_2731317494775231884_n.jpg
360157162_763917828863271_4926442861230007361_n.jpg
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page