Samies praat hulle pad na die Nasionale Finaal
- Yolandi Botes

- Sep 10
- 2 min read
🗣️🏆🗣️🏆🗣️🏆🗣️🏆🗣️🏆🗣️🏆
Laerskool Saamtrek se redenaars het hul stemme gebruik, en die land luister nou!
Sloan van Wyk het ’n 1ste plek behaal in Afrikaans Moedertaal Gr. 6 & 7 tydens die Noordwes Streeksuitdunne, terwyl Carmi Lemmer ook 1ste plek losgeslaan het in Afrikaans Moedertaal Prosa Gr. 6 & 7.

Hierdie twee radikale redenaars is nou oppad na die Nasionale Finaal op 18 Oktober 2025 in Boksburg, en ons hou duim vas! Baie geluk, Sloan en Carmi, julle dra die Samie-trots met styl en stem!
Deel Jou Storie
Het jy ’n sport- of kultuurhoogtepunt wat jy met die gemeenskap wil deel? The Go-To Guy se joernalistieke span is hier om dit wyer te vertel. Ons vertel jou storie.
Oor The Go-To Guy
The Go-To Guy (www.thegotoguy.co.za en www.potchefstroom.com) is jou digitale inligtingsentrum met meer as 75,000 maandelikse bladsybesoeke. Ons dek plaaslike nuus, sport en skole via The Gazette, en bied ’n aktiewe besigheidsgids met meer as 2,500 ondernemings en ’n uiters gewilde gebeurteniskalender.
Met ons groeiende sosiale media-platforms, Facebook (77,000+ volgers) en TikTok (2 miljoen kyke), help ons om plaaslike stories verder te neem as ooit.
Ons vertel jou stories.
The Go-To Guy Kommersiële Pakkette
Herhalende Pakkette – ’n Tuiste vir jou Besigheid
Business Card Standard (Gratis): Basiese besigheidslys.
Business Card Plus (R50 p.m.): Verifikasie en ’n uitgebreide profiel.
Maandelikse Bemarkingspakkette
Starter Package (R499 p.m.): Webbie Page, Gazette-profiel, 1 gratis gebeurtenislysing, en Facebook-boosts.
Growth Package (R1,499 p.m.): Meer advertensie-ure, eie rekeningbestuurder en navorsingsfunksies.
Premium Package (R4,499 p.m.): Alles-insluitende bemarking, video-inhoud, strategiese promosie en live onderhoude.
Addisionele Dienste
Sosiale media bestuur, Google Ads, TikTok-promosies.
Eenmalige Opsies
Video-advertensies vanaf R2,000, vertoonadvertensies vir R750, en One Hit Gazette









Comments