SB Atletiekklub Wys Hul Staal by Wildeklawer Grey/Oranje Atletiekbyeenkoms
- Yolandi Botes

- 4 days ago
- 2 min read
๐โโ๏ธ ๐โโ๏ธ ๐โโ๏ธ ๐โโ๏ธ ๐โโ๏ธ ๐โโ๏ธ ๐โโ๏ธ ๐โโ๏ธ ๐โโ๏ธ ๐โโ๏ธ
Net na die kort vakansie het die atlete van SB Atletiekklub geen tyd gemors nie, hul het met ywer en trots deelgeneem aan die gesogte Wildeklawer Grey/Oranje Atletiekbyeenkoms in Bloemfontein,ย gehou oor die naweek van 17 Oktober 2025. Teen van die land se top mededingers het hulle nie net hul plek gevat nie, maar medaljes en ereplekke huis toe gebring!

๐ฅ Medalje-Oes vir Fochies
Kevin de Bruinย was โn kragpakket in die baan, wen die 4x100m aflos รฉn die Medley Aflosย saam met sy span, en behaal ook โn 3de plek in hoogspring.
Die span van La-lu Jรฉ Viljoen, Mieke Gerber, Megan Smith en Janรฉ Nelย hardloop hul harte uit en behaal 2de plek in die aflos.
La-lu Jรฉย voeg nog โn prestasie by met haar 3de plek in die 100m.
Jaydean Lourensย maak ook indruk deur 2de plek in verspringย los te spring, โn ware vlieรซnde Fochie!
๐ช Dissipline en Toewyding
Elke SB-atleet het weereens gewys dat ure van oefening en absolute toewyding die pad na sukses is. Atletiek is nie net โn sport nie, maar โn leefstyl van fokus, balans en karakter.
Groot waardering gaan aan afrigter Skrik Botha, wie se passie vir atletiek โn merkwaardige verskil maak. Hy het selfs gereรซl dat SA-atleet Bradley Nkoanaย die span help met aflos-tegniek,โn gulde geleentheid vir leer en groei.
๐ Op pad na Curro Podium op 2 Desember
Die opwinding hou nie hier op nie. Twee o.15 meisies-aflosspanneย sal op 2 Desember aan die Curro Podium Aflos Byeenkomsย deelneem. Met hierdie momentum is dit duidelik: SB Atletiekklub is gereed vir nog hoogtepunte!









Comments