Volkies Matrieks maak gereed vir hul glans oomblik!
- Yolandi Botes

- Oct 1
- 2 min read
💫 👠✨💫 👠✨💫 👠✨💫 👠✨
Die groot oomblik is hier, Vrydag is dit tyd vir die Volkies Matrieks van 2025 om in styl hul intog te maak by die jaarlikse “Bling Walk”!

Hierdie spesiale aand is die begin van ’n onvergeetlike matriekafskeid, en die Bling Walk is waar elke paartjie hul rooi tapyt oomblik kry. 💃🕺
🎟️ Kry jou kaartjies – moenie agterbly nie!
Die skool nooi ouers, vriende, familie en die gemeenskap uit om te kom sien hoe pragtig ons matrieks lyk. Van elegante rokke tot klassieke pakke, dis ’n aand van glans en herinneringe.
🗓️ Datum: Vrydag, 3 Oktober
🕖 Tyd: 15h30
🎫 Kaartjies: Beskikbaar by die skoolkantoor
Moenie wag tot die laaste minuut nie – kaartjies verkoop vinnig!
🌟 ‘n Aand om trots te wees
Die Bling Walk is nie net oor voorkoms nie, dis ’n geleentheid om ons matrieks te vier vir die pad wat hulle gestap het, en die reis wat voorlê. Kom wys jou ondersteuning en beleef hierdie spesiale oomblikke saam met hulle.
Deel Jou Storie
Het jy ’n sport- of kultuurhoogtepunt wat jy met die gemeenskap wil deel? The Go-To Guy se joernalistieke span is hier om dit wyer te vertel. Ons vertel jou storie.
Oor The Go-To Guy
The Go-To Guy (www.thegotoguy.co.za en www.potchefstroom.com) is jou digitale inligtingsentrum met meer as 75,000 maandelikse bladsybesoeke. Ons dek plaaslike nuus, sport en skole via The Gazette, en bied ’n aktiewe besigheidsgids met meer as 2,500 ondernemings en ’n uiters gewilde gebeurteniskalender.
Met ons groeiende sosiale media-platforms, Facebook (77,000+ volgers) en TikTok (2 miljoen kyke), help ons om plaaslike stories verder te neem as ooit.
Ons vertel jou stories.
The Go-To Guy Kommersiële Pakkette
Herhalende Pakkette – ’n Tuiste vir jou Besigheid
Business Card Standard (Gratis): Basiese besigheidslys.
Business Card Plus (R50 p.m.): Verifikasie en ’n uitgebreide profiel.
Maandelikse Bemarkingspakkette
Starter Package (R499 p.m.): Webbie Page, Gazette-profiel, 1 gratis gebeurtenislysing, en Facebook-boosts.
Growth Package (R1,499 p.m.): Meer advertensie-ure, eie rekeningbestuurder en navorsingsfunksies.
Premium Package (R4,499 p.m.): Alles-insluitende bemarking, video-inhoud, strategiese promosie en live onderhoude.
Addisionele Dienste
Sosiale media bestuur, Google Ads, TikTok-promosies.
Eenmalige Opsies
Video-advertensies vanaf R2,000, vertoonadvertensies vir R750, en One Hit Gazette






Comments