top of page

The Gazette

WEEKLIKSE TERUGBLIK: Sporthoogtepunte in en om Potchefstroom

๐Ÿ—ž๏ธ ๐Ÿ—ž๏ธ ๐Ÿ—ž๏ธ ๐Ÿ—ž๏ธ ๐Ÿ—ž๏ธ ๐Ÿ—ž๏ธ ๐Ÿ—ž๏ธ ๐Ÿ—ž๏ธ ๐Ÿ—ž๏ธ ๐Ÿ—ž๏ธ

Hier is โ€˜n vinnige oorsig van wat die afgelope week alles op die sportvelde gebeur het. Van hokkie tot hardloop, Potch se jong atlete hou nie terug nie! ๐Ÿ™Œ

Image: The Go-To Guy Creations
Image: The Go-To Guy Creations



๐ŸŽ“ PCS-Potchefstroom Central School

Graad Rโ€™s verken NWU en Wetenskap Sentrum

Ons jongste leerlinge het โ€™n uitstappie na NWU geniet waar hulle universiteitsgeboue kon sien en leer oor studentelewe. Die hoogtepunt? โ€™n Interaktiewe besoek aan die Wetenskap Sentrum vol eksperimente en demonstrasies wat hul verbeelding behoorlik aangevuur het. ๐Ÿ”ฌ๐Ÿงฒ๐Ÿ’ก



๐Ÿ‘ Volkies

Noordvaal, hier kom ons! Volkies stuur vyf spanne na die Noordvaal-uitspele nรก die o.16 seuns โ€™n 2-1 wen behaal het teen Schweizer-Reneke. Ander spanne wat deurgedring het sluit in: o.14, o.15, o.16 seuns en eerstespan dogters. Sterkte aan elke span! ๐Ÿ’ช


๐Ÿƒ Volkies Landloop

Aksie by La Hoff in Klerksdorp

Abigail Boardman het 2de plek in die 4km-afdeling behaal. Jason Gouws, Juhan Marรฉ, Kleyten Mare, Ayden Dry en Renier Barnard het ook hul plekke volgestaan. ๐Ÿƒโ€โ™€๏ธ๐Ÿฅˆ



๐Ÿ‰ Ferdies

Donnavan Serfontein gekies vir Luiperds-span

Mnr. Donnavan Serfontein is aangewys as spanbestuurder en agterlynafrigter van die o.15-Luiperdspan. Hy dien ook as ondervoorsitter van die Potch-sirkel vir hoรซrskole-rugby. Ferdies staan agter jou, Meneer! ๐Ÿ†๐Ÿ”ฅ



๐Ÿน Baillies Boogskiet

Eerste plek by interskole kompetisie

Baillies het eerste plek behaal by Ferdinand Postma se AGA-kompetisie. Skuts soos Zandri Hugo, Anroux van Antwerpen en David Knoetze het uitstekende tellings aangeteken. ๐ŸŽฏ



๐Ÿ‰ Tokkie Welpies

Seisoen afgesluit by Lekwena

Die jong rugbyspelers het hul seisoen afgesluit met โ€™n lekker dag van spanbou, lag en saamwees. Groot dankie aan alle ouers wat gehelp het om die seisoen moontlik te maak! ๐ŸŒž



๐Ÿ‘ Potchefstroom Primary Hockey

Spelers in Noordwes-spanne

Lede van diรฉ skool is gekies vir die Noordwes-spanne wat gaan deelneem aan die komende vakansietoernooie in Krugersdorp, Potchefstroom en Bloemfontein. Mnr. Farmer is ook deel van die o.12 Dandelions bestuurspan. โค๏ธ๐Ÿ’š


๐Ÿ‘ Emmies Hokkie

Toernooi by Hoรซrskool Sasolburg

Emmies se eerstespan dogters het deelgeneem aan โ€™n opbou-toernooi en goeie voorbereiding vir die seisoen gedoen. Sterkte vir wat kom! ๐Ÿ‘


๐Ÿฅ‹ Ring Contact Fighting Arts

Medaljes by MASA Nasionale Kampioenskappe

Zariette Knoesen het 5 goue medaljes gewen, Mattias van Niekerk het 3 goud, 1 silwer en 1 brons behaal, en Seth Lubbe het 1 silwer en 1 brons ingepalm. Wat โ€™n vertoning in Pretoria! ๐Ÿ…๐Ÿ‘


๐Ÿƒโ€โ™€๏ธ Gimmies

Uitslae by Spar Ladies Race in Durban

Andrea Steynberg (3de) en Abbigail Viljoen (12de) het hul merk gemaak in die juniorafdeling. Oud-Gimmies Alri en Danielle Verster het ook goed gevaar. ๐ŸŒŠ๐Ÿ‘Ÿ


๐Ÿ‰ Gimmie Rugby

Potch-seuns gekies vir Distrikte-toernooi

Gimmie-rugbyseuns is gekies vir die o.11- en o.12 Potch-spanne en gaan die komende naweek speel in onderskeidelik Lichtenburg en Klerksdorp.


Gimmie Atletiek

SA- verteenwoordiging by Region 5 Youth Games

Lizรฉ van Zyl (100m) en Stephanรฉ Hook (spiesgooi) gaan Suid-Afrika verteenwoordig in Windhoek. Wat โ€™n eer vir die skool! ๐Ÿ†๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ


๐Ÿ—ž๏ธ ๐Ÿ—ž๏ธ ๐Ÿ—ž๏ธ ๐Ÿ—ž๏ธ ๐Ÿ—ž๏ธ ๐Ÿ—ž๏ธ ๐Ÿ—ž๏ธ ๐Ÿ—ž๏ธ ๐Ÿ—ž๏ธ ๐Ÿ—ž๏ธ

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: theguy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
WhatsApp Image 2024-07-19 at 12.28.51.jpeg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
Untitled design (23).png
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
414474461_779812977493972_2731317494775231884_n.jpg
360157162_763917828863271_4926442861230007361_n.jpg
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page