The Go-To Guy Site Search Results
26816 results found with an empty search
Main Pages (17091)
- Things to Do Potchefstroom All American Hotdog and Beer Challenge
PotchefstroomPotchefstroom All American Hotdog and Beer Challenge๐ญโ๏ธ LENTE BEGIN MET 'N BANG IN POTCH! ๐บ๐ญ Die dae raak langer, die son skyn warmer en daar is net een manier om die lente af te skop... met 'n yskoue bier, 'n paar hotdogs en 'n ongelooflike dag saam met vriende en familie! ๐ผ๐ป De Leeukuil Potch Dorp Rugby Pub bring vir jou iets wat Suid-Afrika nog nooit beleef het nie... Die ALL AMERICAN HOTDOG & BEER CHALLENGE! Die eerste van sy soort in Suid-Afrika... en natuurlik die eerste in Potchefstroom! ๐ฅ ๐ญ Dink jy jy kan dit baasraak? Die uitdaging: ๐ญ 15 Hotdogs ๐บ 500ml Draught โฑ๏ธ Wie gaan die vinnigste tyd opstel? Maar selfs as jy nie deelneem nie, wag daar 'n dag propvol vermaak: ๐ธ Live musiek deur die dag ๐ Heerlike kos ๐บ Yskoue drankies ๐ญ Kids Hotdog Challenge ๐จโ๐ฉโ๐งโ๐ฆ Pret vir die hele gesin ๐ฅ Fantastiese atmosfeer โ๏ธ Die perfekte manier om die lente te vier! ๐ 5 September 2026 ๐๏ธ R150 per deelnemer (18+) ๐ง Kids Challenge โ R100 Kom geniet 'n dag van lekker eet, koue drankies, goeie musiek en hope pret. Bring jou familie, daag jou vriende uit en wees deel van wat beloof om een van Potch se lekkerste lente-geleenthede te wees! ๐ญ๐บ Dis nie net 'n challenge nie... dis die perfekte manier om die lente af te skop! ๐ Tag daai vriend wat altyd sรช hy kan enige eetkompetisie wen... nou is sy kans! ๐๐ญ๐บ Potchefstroom All American Hotdog and Beer Challenge General Info: Website: Facebook: Ticket Site: Telephone: E-Mail: Town: Date/s: Share this: No Website View facebook No Ticket URL 079-806-6759 deleeukuil@mail.com Potchefstroom Sep 5, 2026 Share Event Info: Venue: Ticket Pricing: 1 Piet Bosman St, Potchefstroom, 2520, South Africa Inskrywing: R250.00 per persoon 18+ , R150.00 per kind Description: ๐ญโ๏ธ LENTE BEGIN MET 'N BANG IN POTCH! ๐บ๐ญ Die dae raak langer, die son skyn warmer en daar is net een manier om die lente af te skop... met 'n yskoue bier, 'n paar hotdogs en 'n ongelooflike dag saam met vriende en familie! ๐ผ๐ป De Leeukuil Potch Dorp Rugby Pub bring vir jou iets wat Suid-Afrika nog nooit beleef het nie... Die ALL AMERICAN HOTDOG & BEER CHALLENGE! Die eerste van sy soort in Suid-Afrika... en natuurlik die eerste in Potchefstroom! ๐ฅ ๐ญ Dink jy jy kan dit baasraak? Die uitdaging: ๐ญ 15 Hotdogs ๐บ 500ml Draught โฑ๏ธ Wie gaan die vinnigste tyd opstel? Maar selfs as jy nie deelneem nie, wag daar 'n dag propvol vermaak: ๐ธ Live musiek deur die dag ๐ Heerlike kos ๐บ Yskoue drankies ๐ญ Kids Hotdog Challenge ๐จ๐ฉ๐ง๐ฆ Pret vir die hele gesin ๐ฅ Fantastiese atmosfeer โ๏ธ Die perfekte manier om die lente te vier! ๐ 5 September 2026 ๐๏ธ R150 per deelnemer (18+) ๐ง Kids Challenge โ R100 Kom geniet 'n dag van lekker eet, koue drankies, goeie musiek en hope pret. Bring jou familie, daag jou vriende uit en wees deel van wat beloof om een van Potch se lekkerste lente-geleenthede te wees! ๐ญ๐บ Dis nie net 'n challenge nie... dis die perfekte manier om die lente af te skop! ๐ Tag daai vriend wat altyd sรช hy kan enige eetkompetisie wen... nou is sy kans! ๐๐ญ๐บ Accommodation Things To Do Lodges and Resorts < Previous Next >
- Potchefstroom Events Calendar by The Go-To Guy
Check out our Potchefstroom events calendar. Find listings of all the best local events in Potchefstroom and plan your next outing Regional Events Calendar Events Calendar Register Event Join Whatsapp Channel Select City/Town Select Month Huis van Genade Gholfdag Date City/Town Jul 24, 2026 Potchefstroom View Event Winter Unplugged Date City/Town Jul 24, 2026 Potchefstroom View Event Child Welfare Potchefstroom Boerewors Roll Friday Date City/Town Jul 24, 2026 Potchefstroom View Event Bosboer Boeremark Date City/Town Jul 25, 2026 Parys View Event Paws Haven Birthday Color Run Date City/Town Jul 25, 2026 Potchefstroom View Event Parys Bookclub Date City/Town Jul 25, 2026 Parys View Event Ragga Rugby Akademie Date City/Town Jul 24, 2026 Klerksdorp View Event 6 A Night - An Elegant Wine and Culinary Journey Date City/Town Jul 24, 2026 Potchefstroom View Event Vintage Classic Car Show at Diggers-Inn Pub and Grill Date City/Town Jul 25, 2026 Rysmierbult View Event Shooting for the Stars Montessori Potch Open Day 2026 Date City/Town Jul 25, 2026 Potchefstroom View Event Star Raceway Klerksdorp Hotrods Date City/Town Jul 25, 2026 Klerksdorp View Event Bunny Adventures Date City/Town Jul 25, 2026 Klerksdorp View Event Load More
- Potchefstroom | Daily Deals | The Go-To Guy
โ Back Daily Deals Enquire To List Select Day of the Week Chillmax Budget Meals 1.Monday R75 per meal ๐ฝ๏ธ Chillmax Budget Meals | 13โ17 July ๐ฝ๏ธ Take the stress out of lunch this week with our delicious homemade budget meals for just R75 per meal! ๐ โจ Freshly prepared every day โฐ Order before 10:00 AM | Collect from 12:00 PM ๐ Delivery available: R45 (5:00 PM โ 6:00 PM) From creamy comfort meals to hearty curries and Braai Day favourites, thereโs something tasty waiting for you every day! ๐ Place your order today: 071 610 0247 Great food. Great value. Only at Chillmax! ๐๐ด View Daily Deal SPICY Affair Catering ๐๐๐ฆ๐ฆ๐๐ฅ๐ง 3.Wednesday R35 ๐ฎ ๐ช๐๐ฌ ๐ช๐๐๐ง ๐๐ข๐ฅ ๐ฆ๐จ๐ก๐๐๐ฌ ๐๐ข๐ฅ ๐๐๐ฆ๐ฆ๐๐ฅ๐ง? ๐ Add a warm, sticky portion of Karamel Kluitjies met Vla to your Wednesday Easy Meal order โ sweet comfort food that makes any ordinary weekday feel special! โจ Only R35 per portion ๐ฒ Order on WhatsApp: 078 119 0135 ๐ Delivery available View Daily Deal Spicy Affair home style food 4.Thursday R100 ๐ฅ Spicy Affair Thursday meal! ๐ฅ Turn your Thursday into a flavour feast with our mouthwatering home style food !๐ ๐ Delivery available @ R35 ๐ Order now: 078 119 0135 Donโt miss out โ Thursdays never tasted this good! ๐๐ฅ #SpicyAffair #TastyThursday #FoodDeals View Daily Deal Boere-Sjiek ๐๐ข๐ ๐๐ข๐ฅ๐ง ๐๐ข๐ข๐ 3.Wednesday N/A ๐๐ข๐ ๐๐ข๐ฅ๐ง ๐๐ข๐ข๐ Warm sop, vars vetkoek, geurige melkkos en pannekoek โ dit is die soort trooskos waarvoor winter gemaak is. Geniet die geure van winter by Boere-Sjiek: besoek, bel of stuur vir ons 'n WhatsApp vandag! ๐ Volg die skakel in die kommentaar. View Daily Deal Boere-Sjiek Moeders Sondag 7.Sunday N/A Bederf al die moeders Sondag met net die beste kos. Grootmaat bestellings in teen Donderdag middag. Geen skottelgoed of ure se kook nie. Hulle verdien die af dag. Skakel of Whatsapp ons by 066 520 0949 View Daily Deal Chillmax Budget Meals 8.Everyday N/A Chillmax Budget Meals | 22โ26 June ๐ฝ๏ธ Delicious home-cooked meals for only R75 per day! ๐ ๐ Order before 10:00 | Collect from 12:00 ๐ Delivery available: R45 ๐ฑ 071 610 0247 View Daily Deal SPICY Affair Catering ๐๐ฎ๐บ๐ฒ ๐ฑ๐ฎ๐ 6.Saturday ๐ฅ๐ฏ๐ฐ๐ต ๐๐ฎ๐บ๐ฒ ๐ฑ๐ฎ๐ ๐ถ๐ ๐๐ผ๐ฟ๐๐ฒ๐ฑ! ๐ฟ๐ฆ๐๐ ๐ง๐ต๐ถ๐ ๐๐ฒ๐ฒ๐ธ๐ฒ๐ป๐ฑ ๐๐ต๐ฒ ๐ฆ๐ฝ๐ฟ๐ถ๐ป๐ด๐ฏ๐ผ๐ธ๐ ๐๐ฎ๐ธ๐ฒ ๐ผ๐ป ๐๐ป๐ด๐น๐ฎ๐ป๐ฑ โ and thereโs no better way to enjoy the action than with our ๐ฅ๐ผ๐ฐ๐ธ๐ถ๐ป๐ด ๐ด๐ฐ ๐ฃ๐น๐ฎ๐๐๐ฒ๐ฟ! ๐ข๐ป๐น๐ ๐ฅ๐ฏ๐ฐ๐ต ๐ณ ๐ฑ๐ผ๐๐ฒ๐ป | ๐ด๐ฐ ๐ฏ๐ถ๐๐ฒ๐ | ๐ณ ๐๐ฎ๐ฟ๐ถ๐ฒ๐๐ถ๐ฒ๐ ๐ข๐ป๐ฒ ๐ฟ๐ผ๐ฐ๐ธ๐ถ๐ป๐ด ๐ฝ๐ฟ๐ถ๐ฐ๐ฒ! Perfect for rugby day with family, friends, work mates or the whole crowd! ๐ ๐ข๐ฟ๐ฑ๐ฒ๐ฟ ๐ฒ๐ฎ๐ฟ๐น๐ ๐๐ผ ๐ฎ๐๐ผ๐ถ๐ฑ ๐ฑ๐ถ๐๐ฎ๐ฝ๐ฝ๐ผ๐ถ๐ป๐๐บ๐ฒ๐ป๐! ๐ฒ ๐ช๐ต๐ฎ๐๐๐๐ฝ๐ฝ ๐ผ๐ฟ๐ฑ๐ฒ๐ฟ๐: ๐ฌ๐ณ๐ด ๐ญ๐ญ๐ต ๐ฌ๐ญ๐ฏ๐ฑ View Daily Deal SPICY Affair Catering. ๐๐ฎ๐๐ ๐ ๐ฒ๐ฎ๐น 1.Monday R65 ๐ ๐ผ๐ป๐ฑ๐ฎ๐โ๐ ๐๐ฎ๐๐ ๐ ๐ฒ๐ฎ๐น ๐ฒ ๐๐ผ๐บ๐ฒ๐๐๐๐น๐ฒ ๐๐ฒ๐ฒ๐ณ ๐ฆ๐๐ฒ๐ & ๐ฅ๐ถ๐ฐ๐ฒ โ tender, hearty and packed with value at only ๐ฅ๐ฒ๐ฑ! Perfect comfort food without breaking the budget. ๐ฒ WhatsApp orders: 078 119 0135 ๐ Delivery available View Daily Deal The Workshop pub n Grill Carvery sondag 7.Sunday R160 Kom geniet *Carvery sondag 14 Junie by The Workshop pub n Grill 43 Botha str Carletonville Oberholzer. Slegs R160. Kids onder 10 gratis* Takeaways ook beskikbaar R20 extra per bord. Besprekings sluit 12 Junie 20:00. *0815374212* View Daily Deal Boere-Sjiek Heerlike Vetkoeke 3.Wednesday N/A Heerlike vetkoeke, pannekoeke, soppe en melkkos op hierdie koue dag beskikbaar. *Vetkoek - Plein* @ R 14.00 *Vetkoek met kerriemaalvleis of gegeurde maalvleis* - R 50.00 elk *Hoenderroomsop, Lasagne sop (maalvleis, room en kaas) en Melkkos* - 250 ml - R 24.00, 500 ml - R 45.00 en 1 L - R 90.00 *Groentesop en Boontjiesop- 250ml R 22.00, 500 ml - R 40.00 en 1 L R 80.00 *Pannekoek* - R 6.50 plein en R 7.50 kaneelsuiker * *Pannekoek gevul met kerriemaalvleis of gegeurde maalvleis* met witsous en kaas (2 Per porsie) - R 60.00 NB: Boontjiesop en lasagnesop eers vanaf 12:00 beskikbaar. Groentesop, melkkos en hoendersop van 10:00. Skakel of whatsapp 066 520 0949 om te bestel. Aflewering teen R25. View Daily Deal Chillmax Krummelvarktjop 3.Wednesday R90 Bederf jouself met ons heerlike Krummelvarktjop, bedien met jou keuse van skyfies of vars groente โ alles vir net R90! ๐ ๐บ Maak dit nรณg beter met โn Castle Lite Draught vir slegs R40. ๐ 37 Retiefstraat, Potchefstroom Moenie uitmis nie โ bring jou vriende, geniet die kos en Enjoy The Vibe by Chillmax! ๐ View Daily Deal Chillmax Hoenderschnitzel 2.Tuesday R125 ๐ Dis Dinsdag by Chillmax! ๐ Bederf jouself met ons heerlike Hoenderschnitzel, kaassous, skyfies en uie-ringe vir slegs R125! ๐๐ ๐ 37 Retief Street, Potchefstroom Kom geniet โn lekker ete en goeie vibes by Chillmax! ๐ View Daily Deal
Blog Posts (5875)
- Lente bier en 'n klomp hotdogs
Die All American Hotdog and Beer Challenge vind plaas op 5 September 2026. Hierdie geleentheid word gehou by De Leeukuil Potch Dorp Rugby Pub, geleรซ te Piet Bosmanstraat 1, Potchefstroom. Dit is die eerste keer dat so 'n uitdaging in Suid-Afrika en Potchefstroom aangebied word. Wat die challenge behels Vir die groter deelnemers wat 18 jaar en ouer is, kos inskrywing R250.00 per persoon. Die taak op die spyskaart is om 15 hotdogs te eet en 'n 500ml draught-bier weg te slaan om die vinnigste tyd op te stel. Kinders kan ook deelneem aan hul eie Kids Hotdog Challenge teen R200.00 per kind. Vir die jongspan behels hul uitdaging om 10 hotdogs te eet saam met 'n 450ml Coke. Vermaak vir die hele gesin Mense wat nie aan die eetkompetisie wil deelneem nie, kan steeds die dag geniet. Die geleentheid bied vermaak vir die hele gesin: Live musiek wat deur die loop van die dag gespeel word. Kosstalletjies met heerlike kos en koue drankies. 'n Gesellige atmosfeer om die begin van die lente te vier. Kontak en inligting Vir meer inligting oor die dag of om vrae te vra, kan die reรซlingskomitee direk gekontak word: Telefoon: 079-806-6759
- Johny Agenda Bids Farewell in Style: Celebrate at BLK Lounge This July!
Get ready for an unforgettable night as Potchefstroom prepares to send off Johny Agenda with a massive celebration! Presented by BLK Lounge, the official Johny Agenda Farewell Party promises an extraordinary evening packed with incredible music, top-tier DJs, and an unbeatable party atmosphere. Whether you've been following his journey from the start or just love a night out with great vibes, this is the place to be as we raise a glass to new beginnings. ๐ Event Details at a Glance Date: Friday, 31 July 2026 Venue: BLK Lounge Address: 4 Zinn St, Potchindustria, Potchefstroom Admission: FREE ENTRANCE ๐ง Star-Studded DJ Lineup To ensure the energy stays sky-high all night long, BLK Lounge has assembled a stellar lineup of local favorites: DJ Zodi Kaytee Homer Deepla Beat Sol DJ Smith From deep grooves to high-energy anthems, the decks will be hot from start to finish! Please Note: Entrance is completely free. Drink responsibly. Alcohol is not for sale to persons under the age of 18. Mark your calendars, round up your crew, and head over to BLK Lounge on July 31st to give Johny Agenda the epic send-off he deserves!
- Johnny Kรดtze Born in Carletonville and How His Career Unfolded into a Success
When sports fans discuss South African rugby powerhouses, the conversation often circles back to coastal academies or big-city schools. But the foundation of elite utility back John-Ben "Johnny" Kรดtze traces back to a very different kind of environment: Carletonville, a hard-working mining town in Gautengโs West Rand. Image(Facebook) : Johnny Kรดtze Born there on January 24, 1993, Kรดtze carries the unyielding work ethic and relentless physicality synonymous with his hometown. Long before making headlines in Super Rugby and the Currie Cup, Kรดtzeโs sporting DNA was forged in the raw, industrial resilience of Carletonville,a town built on deep gold mines and a passionate sports culture. The Carletonville Foundation: Built on Raw Grit Carletonville doesn't hand out easy passes. It is an environment that celebrates relentless effort, physical durability, and a blue-collar mindset. Growing up in the heart of South Africaโs mining district gave Kรดtze a distinct edge that defined his playing style throughout his career: Unflinching Physicality: A direct, hard-running style that made him a constant threat whether lining up at centre or on the wing. Work Rate: High defensive work rate, known for making crucial low tackles and tracking back relentlessly. Mental Toughness: The resilience required to navigate high-stakes professional rugby across different provinces. The Journey: From West Rand Roots to Coastal Stardom Recognizing his natural athletic talent, Kรดtze transitioned from the West Rand to the Western Cape to attend Bishops College in Cape Town. Playing alongside future international stars like Dillyn Leyds and Tim Swiel, he quickly proved that his Carletonville-forged grit translated seamlessly into top-tier schoolboy rugby. His progression through the Western Province ranks was swift and decisive: 2012โ2013: Standardized his spot in the Western Province U21 pipeline, culminating in a 30โ23 Provincial Championship final win over the Blue Bulls U21. 2014: Showcased his attacking flair for Maties in the Varsity Cup before stepping up to first-class rugby with Western Province in the Vodacom Cup, scoring his first senior try against Simba XV. 2015: Earned his Super Rugby debut with the Stormers, playing the full 80 minutes in a commanding 29โ17 victory against the Bulls at Loftus Versfeld. Image(Facebook) : Johnny Kรดtze Full Circle: Returning North to Secure His Success After establishing himself as a versatile force with the Stormers and Western Province, Kรดtze made a high-profile move back toward his home province, signing with the Bulls in Super Rugby and the Blue Bulls in the Currie Cup. In Pretoria, his ability to seamlessly shift between centre and wing made him an indispensable fixture in the backline. Playing back in Gauteng felt like a homecoming,a return to the hard-nosed style of northern rugby that aligned perfectly with his Carletonville roots. Career Milestone Highlight Summary Birthplace Carletonville, Gauteng Schooling Bishops College, Cape Town First-Class Debut Western Province (Vodacom Cup, 2014) Super Rugby Debut Stormers vs. Bulls (2015) Primary Positions Centre (12/13), Wing Key Teams Stormers, Bulls, Western Province, Blue Bulls A Story of Proven Success "You can take the player out of the town, but you can't take the Carletonville grit out of Johnny Kรดtze." In professional rugby, flair gets attention, but reliability and toughness win matches. Johnny Kรดtzeโs career unfolded into a true success story because he combined technical skill with an unshakeable mining-town work ethic. From the gold fields of Carletonville to the premier rugby stadiums of South Africa, Kรดtze proved that true resilience always carries you to the top.
Community Corner (3815)
- Exploring Commercial Properties in PotchefstroomIn House, Home, Garden, PropertyยทSeptember 2, 2024Potchefstroom offers a dynamic range of commercial properties, catering to various business needs, from retail spaces in bustling areas to modern office complexes in strategic locations. This article highlights key commercial property opportunities, focusing on accessibility, amenities, and the potential for growth in the local market. Whether you're looking to expand your business or invest in new ventures, Potchefstroom's commercial real estate sector presents promising possibilities for success. Look below in the comment section for available options #TheGoToGuy #Potchefstroom #stroomstories #potchgazette #HousehomegardenProperty153285
- Potchefstroom Gimnasium: 'n Tradisie van UitnemendheidIn School TalkยทAugust 21, 2024Potchefstroom Gimnasium, met sy leuse "Fac et Spera" (Werk en Hoop), is diep gewortel in die dorp se geskiedenis. Gestig as 'n voorbereidingskool onder die Teologiese Skool in Burgersdorp in 1907, het dit gegroei tot 'n hoeksteen van onderwys in Potchefstroom. By Gimmies fokus ons daarop om die regte waardes by elke leerder vas te lรช, en hulle voor te berei vir die lewe na skool. Die skool is trots op sy "REGHOU"-waardesโRespek, Eerlikheid, Gimmie-guts, Hardwerkendheid, Orde en Dissipline, en Uitnemendheid. Hierdie gebalanseerde benadering verseker dat leerders goed voorberei is om die uitdagings van die samelewing aan te pak. โข Adres:20 Molen St, Potchefstroom โข Telefoon:018 293 0261 โข Webtuiste: gimmies.co.za โข Epos : potchgimmies@gimmies.co.za1138440
- Hoรซr Volkskool Potchefstroom: 'n Tradisie van Wysheid en KragIn School TalkยทAugust 22, 2024Op 19 April 1922 het die geskiedenis van Hoรซr Volkskool Potchefstroom begin met net 38 leerders, almal in Gr8, en twee tydelike onderwysers, mnr J.D. Grundlingh en me Nellie Chessworth. Onder die waaksaamheid van inspekteur Van der Lingen, wat voorlopig as hoof opgetree het, is die skool aanvanklik bekend as die โAfrikaanse Medium Hoรซrskool,โ kortweg โDie Mediumโ genoem. Die skool was geleรซ in 'n ou kerkie op die hoek van Potgieter- en Van Riebeeckstraat. Pioniers wat Grondslag Gelรช het Die eerste permanente hoof, mnr J.C. (Jack) Pauw, het op 11 Oktober 1922 diens aanvaar, met mnr A.J.P. Burger (ook bekend as oom Koos) wat kort daarna as die eerste permanente onderwyser aangestel is. Hierdie twee pioniers het die fondamente gelรช waarop die skool se toekomstige sukses gebou is. Teen die begin van 1923 het die skool na 'n herstelde sinkgebou op die terrein van die Landbougenootskap verhuis, met die leerdertal wat gegroei het tot tussen 130 en 140 in Gr 9 en 10. 'n Nuwe Tuiste en Groei Die hoeksteen van die permanente skoolgebou is op 10 Junie 1927 gelรช, en op 23 Februarie 1928 is die gebou amptelik in gebruik geneem met die Administrateur van Transvaal, โSy Edeleโ Jan H. Hofmeyer, as hoofspreker. Die skool het van krag tot krag gegroei, en teen 2010 was die leerdertal reeds op 1184, wat gelykop tussen seuns en dogters verdeel was. Die Naam, Skoolkleure en Wapen Op 30 Oktober 1923 het die Beheerliggaam besluit dat die skool bekend sal staan as โHoรซr Volkskool Potchefstroomโ. In 1925 is die skoolkleureโswart, rooi, en goud vas gestel. Die swart is gekies na aanleiding van die swart โkleurbaadjieโ wat mnr Pauw graag gedra het; goud verteenwoordig die goudstreek waarin Potchefstroom geleรซ is; en rooi is bygevoeg om 'n harmonieuse geheel te vorm. Die huidige ontwerp van die skoolwapen, wat in November 1926 aanvaar is, dien as 'n simbool van krag en is veral bekend vir die leuse: โSapientia vis veraโ โ wysheid is ware krag. Hierdie leuse, voorgestel deur mnr P.M. van der Lingen, die medestigter van die skool, vang die essensie van Hoรซr Volkskool Potchefstroom se waardes en tradisies perfek vas. Hoรซr Volkskool Potchefstroom is nie net 'n plek van onderrig nie, maar 'n instelling wat diep gewortel is in die gemeenskap en tradisies van Potchefstroom. Die geskiedenis en nalatenskap van die skool is 'n bron van trots vir almal wat deel daarvan is, en dit sal vir geslagte lank voortleef. โข Adres: 41 Kruis str Potchefstroom โข Telefoon: 018 294 5287 โข Webtuiste: volkiespotch.co.za โข Email: pa.hoof.volkies@gmail.com194351
Events (8)
- March 4, 2023ย |ย 8:00 AMM.C. Roode Drive, Potchefstroom, 2520, South Africa
- March 17, 2023ย |ย 6:00 AMMolen St, Potchefstroom, 2520, South Africa
- April 1, 2023ย |ย 7:00 AM2 Kock St, Potchefstroom, 2520, South Africa














